Dinge werk bietjie anders hier in Loxton!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dr Dirt said:
fat b said:
Pad said:
Dr Dirt said:
My Gps het nie eers geweet wa ons ry nie lekker deurmekaar.
Dankie Pad hy werk nou weer. :thumleft:

:thumleft:
Ek haat dit as 'n gps confused raal en net se "road" dan kan ek die horries kry !

My GPS het net n pyltjie gewys wat in die rondte draai tussen niks en nerens nie. En Karin soos Pad se net terug se "unable to calculate". Dan dink ek altyd wat nou as dit oor oorlewing gaan dan is dit maar weer terug na waar kom die son op en waar is die suidekruis in die sterre.  :-\
As gevolg van DIE kak is ek en Delila van tafel en bed gesky !!!  :imaposer:
DSC04863.jpg

:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ja net so. :thumleft:
 
That looked like an awesome ride. Nice to see a Vstrom in the mix. Show the rest how its done  :peepwall:
 
Battlestar said:
That looked like an awesome ride. Nice to see a Vstrom in the mix. Show the rest how its done  :peepwall:

The VStrom seat must be very uncomfortable - no one pic of the VStrom rider sitting ???
:peepwall:
 
:laughing4:

I've been waiting for that one  :imaposer:
 
The V-Strom looks real cool with the knobblies! 8)

P2270114.jpg
 
Berm_Rooster said:
Lekker rit ouens. Ek is half spyt ek kon nie saam nie!

Mooi RR :thumleft:

Selfde hier

Lyk of julle baie lekker tyd gehad het :ricky:
 
Gee net kans. My fotos en vids kom nog by. Maar die keer jaag ek dit nie af nie en post ook nie stuk stuk nie. Dan kan niemand kak en kou nie
hope.gif
 
ons wag in spanning    :read2:
 
Trailrider said:
Gee net kans. My fotos en vids kom nog by. Maar die keer jaag ek dit nie af nie en post ook nie stuk stuk nie. Dan kan niemand kak en kou nie
hope.gif
AAhhhhhA !!!! Uiteiendelik tot jou sinne gekom !!! Daai stuk stuk gepostery is sommer kak !  :thumleft:
 
Ja, nou moet jy maar wag en wag en wag tot ek eendag klaar is. ;D
 
Pad said:
GRyPH, die afstand soontoe was 471km en terug 442km. Totaal = 913km en "Karin" se so.

Pad, kan jy daai route vir my mail?
 
Trailrider said:
Ja, nou moet jy maar wag en wag en wag tot ek eendag klaar is. ;D
The best things in the world are always worth waiting for .  :mwink:
 
Trailrider said:
Pad said:
GRyPH, die afstand soontoe was 471km en terug 442km. Totaal = 913km en "Karin" se so.

Pad, kan jy daai route vir my mail?

Gaan jy by die huis wees so by 11 uur. Ek bring dit op n stick en will dan die vid's by jou kry
 
11 uur vanaand ja. Dinge is bietjie woes vandag deur die dag. :-\
 
Eisbein said:
Nice!

Who is the 1100 ?

Mooi bike that!

(but then I'm biased)

;D ;D ;D ;D
Is that not Charle' Munro's bike ?
 
the_BOBNOB said:
Battlestar said:
That looked like an awesome ride. Nice to see a Vstrom in the mix. Show the rest how its done  :peepwall:

The VStrom seat must be very uncomfortable - no one pic of the VStrom rider sitting ???
:peepwall:

Quite the contrary!! It is so comfartable, you tend to fall asleep!!! 8)
 
Top