Dinge werk bietjie anders hier in Loxton!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Trailrider said:
chrisL said:
A pienk drankie!!
Die skande!!
Niks wat n mens so n powerboost lanks die pad gee soos n aarbeimelkskommel(mooi afrikaans ne?)

Ek verkies 'n lemmetjie-melkskommel 8)

Pad verkies 'n Bloody Mary!


Alles is groter in Beaufort West die "pepper grinder" en selfs die bottel tabasco, hangover ook. :imaposer:
 
En lekkerder, veral as dit warm raak.  ;D
 
Dr. Dirt ,Pad, and Trailrider have it all wrong.... chocolate milkshakes are the best  :thumleft:
Trailrider, can't you get a hurry up with the RR  :peepwall:
 
Dusty said:
Dr. Dirt ,Pad, and Trailrider have it all wrong.... chocolate milkshakes are the best  :thumleft:
Trailrider, can't you get a hurry up with the RR  :peepwall:

Julle laat die uitstappie na 'n kinderpartytjie klink met julle milkshakes!!!!
 
[/quote]

Julle laat die uitstappie na 'n kinderpartytjie klink met julle milkshakes!!!!
[/quote]

:laughing4:
 
Was good actually. And the setting was great. I wish drive-ins would make a comeback!
 
Trailrider said:
Was good actually. And the setting was great. I wish drive-ins would make a comeback!
Kan dalk n bevolkingsontploffing veroorsaak! :mwink:
Was mal oor drive-in. Kan poep innie kar!! Jy kan nie in n fliekgebou!!! :imaposer:
Trinity en Budd Spencer in Kuilsrivier se drive-in!! Sal dit nooit vergeet :thumleft:
 
Ride Report is op: https://trailriderreports.blogspot.com/2010/03/jakhalsdans-loxton.html

Sorry dis net 'n "link" en nie 'n post hier nie, maar interactive maps, movie clips en moving panoramas werk nie hier nie.

P2270191.jpg


P2280206.jpg


P2280283.jpg


P2280292.jpg


P2280042.jpg


P2280052.jpg


P2280087.jpg
 
TR, thanks so much for your effort in putting the rr together, reading it and listening to the music gave me goosebumps because it took me straight back to that fantastic weekend.
Even though at times I found the going tricky and I was so tired, it was one of the most memorable experiences.  Thanks to all  :thumleft:    :thumleft:
 
Pleasure Dusty.

Ek kon nie aaneen daaraan werk nie en met al die onderbrekery was ek nie seker of die RR so goed uitgekom het nie. Bly jy het daarvan gehou :thumleft:
 
Trailrider said:
Pleasure Dusty.

Ek kon nie aaneen daaraan werk nie en met al die onderbrekery was ek nie seker of die RR so goed uitgekom het nie. Bly jy het daarvan gehou :thumleft:

Beslis van jou beste werk tot nou!!! Amazing foto's en ongelooflike memories!!!

Baie dankie vir die moeite!!! :thumleft:

"Hier sit ons vir ou laas en gesels en bepreek die trip wat nou op sy einde is. Hierdie was een van die beter trips waarop ek al was. Ek weet nie wat maak dat sommige trips uitstaan nie. Dalk die mense, die grappe, die roete, die feit dat my vrou die keer saam was of dalk 'n kombinasie van alles. Maar die rede maak nie regtig saak nie. Who cares? Dit was net lekke man!"

Ek weet ook nie wat dit ongelooflik gemaak het nie, maar dit tel beslis as een van MY beste ervaring OOIT!! Ek is steeds op 'n high en vang myself elke nou en dan êrens op daardie trip met 'n moerse glimlag!! ;D ;D
 
Thanks Lemac. Ek dink die video het goed uitgekom in ag genome dat ons nie gestop het om shots the verfilm nie. Dit was sommer als so tussendeur toevallig gedoen. Ek moet dalk net minder bewe! ;D En volgende keer sal ek dit in HD afneem eerder as SD.

Die Afrikaans was moeiliker as wat ek gedink het. Maar die moeite werd op die ou ent dink ek. Ek hou meer van die Afrikaanse weergawe RR omdat die naweek oor 'n Afrikaanse ding gegaan het. Wat se mens nou vir 'n internasionale leser oor dit?

As julle tyd het lees daai post van Tok-tokkie oor die Korbeel-huisies (daar is 'n link daarna in die report). Lyk my daar is nog baie in Loxton om te sien!

Ek sal alles op 'n eksterne hard drive sit en vir julle ook gee. Bier / dop vir aflewering is in orde! ;D
 
BTW Lemac - vertel bietjie vir Smidty hoe groot verskil maak TKC's. Faark man meeste van die tyd kon ek jou glad nie inhaal nie :D
 
Trailrider said:
Die Afrikaans was moeiliker as wat ek gedink het. Maar die moeite werd op die ou ent dink ek. Ek hou meer van die Afrikaanse weergawe RR omdat die naweek oor 'n Afrikaanse ding gegaan het. Wat se mens nou vir 'n internasionale leser oor dit?



Ek sal alles op 'n eksterne hard drive sit en vir julle ook gee. Bier / dop vir aflewering is in orde! ;D
Tr baie ware woorde en n briljante RR. Hoe verduidelik jy so iets vir iemand wat nie die agtergrond verstaan nie?
Laat weet as jy reg is met jou "eksterne hard drive" se storie.(ek hoop nie dis porn nie  :imaposer:) dan bring ek n stick.  :thumleft:

Weereens baie dankie aan almal vir n ongelooflike trip
 
Great RR daar TR.  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Ek dink jy het die " essence" van die trip mooi opgesom!  Goeie werk!  :thumleft:


ek sal graag my external drive na jou bring vir die fotos en video!.    die Helmet cam videos is great!
Pad said:
Trailrider said:
Die Afrikaans was moeiliker as wat ek gedink het. Maar die moeite werd op die ou ent dink ek. Ek hou meer van die Afrikaanse weergawe RR omdat die naweek oor 'n Afrikaanse ding gegaan het. Wat se mens nou vir 'n internasionale leser oor dit?



Ek sal alles op 'n eksterne hard drive sit en vir julle ook gee. Bier / dop vir aflewering is in orde! ;D
Tr baie ware woorde en n briljante RR. Hoe verduidelik jy so iets vir iemand wat nie die agtergrond verstaan nie?
Laat weet as jy reg is met jou "eksterne hard drive" se storie.(ek hoop nie dis porn nie  :imaposer:) dan bring ek n stick.  :thumleft:
:patch:

   
 
:notworthy: :notworthy: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2:

Het nie woorde nie TR baie mooi RR
 
What n nice ride and great RR's!! Thanks for sharing.  :thumleft:
 
Trailrider said:
BTW Lemac - vertel bietjie vir Smidty hoe groot verskil maak TKC's. Faark man meeste van die tyd kon ek jou glad nie inhaal nie :D



Sal seker 'nplan moet maak  :'(      Wie sponsor my 'n stel ?

Lyk my ek gaan teerpad ry Oudtshoorn toe  ???
 
Top