Dinge werk bietjie anders hier in Loxton!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
I have a feeling when TR does post, it will be a goodie  :mwink:
 
lemac said:
the_BOBNOB said:
Battlestar said:
That looked like an awesome ride. Nice to see a Vstrom in the mix. Show the rest how its done  :peepwall:

The VStrom seat must be very uncomfortable - no one pic of the VStrom rider sitting ???
:peepwall:

Quite the contrary!! It is so comfartable, you tend to fall asleep!!! 8)

Is dit hoekom jy so vinnig gery het? Ek het jou net by stoppe gesien ;D
(En mense se V-stroms kan nie sulke trippe doen nie ::) ;D 8))


Dusty said:
I have a feeling when TR does post, it will be a goodie  :mwink:

Ek hoop so. Ek werk daaraan elke kans wat ek kry.
 
Dusty said:
I have a feeling when TR does post, it will be a goodie  :mwink:

Stoffie did you get your bag that was missing?
 
Dr Dirt said:
Dusty said:
I have a feeling when TR does post, it will be a goodie  :mwink:

Stoffie did you get your bag that was missing?

Yes thanks, collected it from Luthandu yesterday  :thumleft:
 
gryth wil jy more saam knysna toe ry via 7 passe. ek moet gaan werk daar maar gaan eerste keer met die bike werk toe
 
Ek hoop om dit teen die naweek op te he. Besig by die werk en vanaand kom PistonPete alweer kuier, so tyd is min.
 
ja nee, mens kan nie laat iets soos fotos in jou drinktyd laat inmeng nie    :laughing4:
 
cassiebotha said:
gryth wil jy more saam knysna toe ry via 7 passe. ek moet gaan werk daar maar gaan eerste keer met die bike werk toe

sal nie deur die week kan nie.  sorry .  moet self by die werk wees.
 
Kykie is dit n Facepoep chatroom die of n RR!!!? :imaposer:
Kan nie wag vir die res van die fotos.
Daai Karoo gaan mooi wees oor n maand na al die reën.
 
Trailrider said:
Ek hoop om dit teen die naweek op te he. Besig by die werk en vanaand kom PistonPete alweer kuier, so tyd is min.

(FecesBook on)

J, vra bietjie vir PP wat gaat aan met Kambatie as jy nie omgee nie. Hy het laas nog gepraat van kanselleer!

(FecesBook off)
 
Huh? Regtig? Sal vanaand die "Low Down" kry.
 
GRyPH said:
ja nee, mens kan nie laat iets soos fotos in jou drinktyd laat inmeng nie    :laughing4:

P2280037.jpg
 
A pienk drankie!!
Die skande!!
Niks wat n mens so n powerboost lanks die pad gee soos n aarbeimelkskommel(mooi afrikaans ne?)
 
chrisL said:
A pienk drankie!!
Die skande!!
Niks wat n mens so n powerboost lanks die pad gee soos n aarbeimelkskommel(mooi afrikaans ne?)
Ek het nog nooit langs die pad geskommel nie , ma ek sal probeer , nie vir energie nie ma vir die senuwees !  :imaposer:
 
chrisL said:
A pienk drankie!!
Die skande!!
Niks wat n mens so n powerboost lanks die pad gee soos n aarbeimelkskommel(mooi afrikaans ne?)

Ek verkies 'n lemmetjie-melkskommel 8)

Pad verkies 'n Bloody Mary!

P2280040.jpg
 
Top