Veldbrand
Grey Hound
- Joined
- Oct 29, 2009
- Messages
- 5,691
- Reaction score
- 0
- Bike
- BMW R1150GS Adventure
Bra Hondsekierie kuier by ons tot Vrydagoggend wanneer ons EC bash toe skuur saam met Firesquirel, Wayne en nog etlike soldate en soek 'n drywer om sy bakkie met lee trailer van Ladismith na Willowmore toe te ry of Donderdag of Vrydag.
Dit sal net help dat hy nie al die pad trug hoef te ry Ladismith toe van Baviaans af na die bash nie en eerder met bike net tot by die bakkie kan ry om dan sodoende trug Jozi toe te ry.
Enige passasiers wie dalk hier verby ry per cage bash toe van die Kaap af wie dalk kan help?
Stoetie?
Snafu?
Bijvoorbaat bedrankt!