B
Born Free
Guest
Nadat ek dirtWrap se topic gelees het moes ek net die roete gaan doen , na n lang gesukkel met die "Dag boek "het ek net besluit f*k dit en het toe Sondag die 7 Maart op die bike geklim en met dirtWrap se roete is ek Dullsroom toe ( my plan was om Sondag soontoe te ry en te kamp da by Elandskloof en dan weer di Maandag terug te kom.
Ek het seker so net na 13h00 daar aangekom en gou gefeul en toe ietsie gaan eet daar by DUCK en TROUT.
Nou ja na die ete was daar nog baie tyd oor en Dullstroom was dood ! Ek het toe ook sommer teen die kamp storie besluit en weer die pad terug Pretoria toe aangevat.Ek was seker so net na 18h00 by die huis.
Baie lekker roete ! julle kan dit gerus gaan ry ! (die wat nog nie het nie ) :ricky:
Hier is n paar foto's