Eastern Freestate Ride Begins and Ends in Disaster

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tulie

Pack Dog
Joined
Feb 3, 2009
Messages
71
Reaction score
1
Location
Bethlehem
Bike
BMW R1200GS Adventure
Reen  is die groot sondebok vir die probleme en moontlike bankrotskap van Tulies adventure bike trips.

Ons het 52 km in n uur  en veertig minute gery. Ons kon kon 3 fotos neem ,waarna
Die kamera te nat was om verder te neem, en toe die groot terugslag: Tulies adventures
Se hoofbraaier(die spil waarom alles draai),Carene, val 50 m van die huis in n modderplas.

Miles, n Wilddog van Vereniging, was eerte op die ongelukstoneel .Carene het in n blonde oomblik gedink ,die beste manier van stilhou in die modder , is om die voorbriek te gebruik.Die fiets het net omgeval. Haar regter gewrig het seergekry.Ons het die fiets opgetel, sy het huis toe gery, en ons het gedink alles is fine.

Eers hier by 4 uur , toe sy besig was om vir ons te braai,het ek opgelet sy is nie so vlug van hand met die braaiwerk soos gewoonlik nie.Nadat ons haar eers klaar laat braai het,ons besluit om x-strale te gaan neem.

Die personeel by Medi clinic in Bethlehem was fantasties.Hulle het my dadelik op my gemak laat voel toe hulle die t.v kanaal op die krieket  ingestel het en vir my n gemakstoel nader getrek het.Carene het op n lekker regop stoeltjie gesit terwyl ons vir Dr Sonnet Coetzee gewag het.

Die x-strale is geneem. Daar is n ligte fraktuur in haar gewrig en Sonnet het vir haar n gipsie opgesit.Sondag middag het ek besluit om te kyk of  sy kan braai. Dit is hier waar my probleme begin.Dit lyk vir my sy gaan vir die volgende 3 weke elke varktjoppie wat sy gaan braai gaan verkool.

Carene was nie net my besigheid se braaier nie. Sy moes ook by elke off- road race, petrol gooi en tyres change.Ons sit op die oomblik in n groot penarie.

Ek het op die oomblik n vakante pos vir n jong dame tussen 20 en 25 wat goed kan braai en die basiese kennis van n Yamaha WR 450 se ratkas en enjin het.


Die uwe,
Die benoude varkboer.


DSC01333.jpg

Miles deur diep water


DSC01335.jpg

Hoof braaier


DSC01332.jpg

Die span het op die ou end net uit 3 ryers bestaan, die mense van Bethlehem wat sou saamry het uit gechicken


DSC01334.jpg

Die Varkboer en sy vrou lekker nat!
 
Volgens Dr Sunette mag ek vir 3 weke nie my eie bike ry nie jy sal moet kom om my te lift. Ek wil nie graag uitmis op die lekker trips nie.  Die varkboer se vrou.
 
Sterkte Carene hoop jy is gou weer op jou bike en agter die braaier  :thumleft:  :imaposer:
 
Carene... word gou gesond! :thumleft:
Tulie! sies man jy kan mos self sorg vir die 450! >:D
Lyk my julle het baie reen gehad! Amper so veel soos die Rouxville Rally naweek!
Ek sien julle het darem met die teespoed nog steeds 'n lekker tyd gehad, jammer dat die ouens nou bang is vir bietjie natreen... wussies! :biggrin:
 
Sounds like an interesting outing! :imaposer:

Sorry about the fracture, but it makes for a memorable story.
 
Tulie said:
Volgens Dr Sunette mag ek vir 3 weke nie my eie bike ry nie jy sal moet kom om my te lift. Ek wil nie graag uitmis op die lekker trips nie.  Die varkboer se vrou.

Ek het eintlik bedoel Tulie, die varkboer, kan hy darem op sy eie ry, want lyk my nie hy kan braai nie  >:D

Hoop die varkboer se vrou is gou gesond.
 
hehe - dit het my nou laat giggel! Ja nee die reen is omtrent 'n pain!

Jammer hoor, ek's net uit die ouderdoms groep ;) - maar ek kan braai en bike ry  :mwink: (ok kan nie vuur maak nie en weet niks van enjins nie)  :-\  :biggrin:

Maar shame jong - word gou gesond ja! :)
 
Jislaaik maar dit lyk nat Tulie!?
Hoop jou chief-cook-and-bottle-washer herstel vinnig!
 
Nice one, ek like jou sin vir humor, Tulie...  :laughing4:

Sterkte aan Carene...

Misty said:
(ok kan nie vuur maak nie)

Wanneer laas het jy na jou av gekyk...?
 
Bus said:
(ok kan nie vuur maak nie)

Wanneer laas het jy na jou av gekyk...?

Daai vuur is nie vir hout en kole bedoel nie...  >:D  >:D  ;)
 
Goed geskryf, jy moet pen op papier sit...

get well soon mevrou.  O0
 
Hey! WD's  This was actually a great day even if we got soaked to the bone, i rode down to Tuli's farm on Friday afternoon, a great setting and place to stay over and do some of the routes that Tuli has lined up as he know's the area very well for dirt and tar.
Tuli, Carene and myself talked bikes and adventures until almost midnight, before retiring, as the next morning we planned to leave at 7am, that night it rained for about 3hours and Tuli measured 25mm.
We left with no rain at 7am, 10 minutes later we were riding in the biggest rain storm ever, and cut our long planned day short by riding to the Wimpy in Bethlehem, this still took almost two hours on the mud roads :eek:
Great to have coffee and breakfast at the Wimpy, but boy did we leave a mess of water, Opp's sorry :-[
We then rode by to Tuli's farm, this is when Carene droped the bike right before the gate, she rode so well during the whole trip and with road tyres nogal- very impressed Carene, but sad the way it ended, i did not know this happed to your wrist until now. Your ability to braai will be hampered fro a while ;D but best of luck and have a speedy recovery.
We are planing to do this again as Tuli has a fantastic pub and both Tuli and Carene are great hosts. Once agian thanks for your hospitality. :biggrin: :thumleft:
 
Lekker snaaks hê?  ;D  Baie oulik geskryf.
Ek hoop jou braaier word gou gesond, dis 'n groot terugslag!  ;D
 
>:D Die braaier se arm hoef net vir 2weke gips te he.  Glad nie so erg, volgende naweek kan sy alweer vir ons braai
 
Wel Tuli ek kan nou weer nie braai nie, elmboog af met die val, maar jou body armour het my gered van meer pyn, my auntie sal maar moet braai vir twee weke ;D
 
Top