Eastern Freestate Ride Begins and Ends in Disaster

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lekker on van jou te hoor Colyn. Sodra Carene weer mobile is, wil ons 'n bietjie Laeveld toe ry.  Ek gaan by jou draai maak sodat sy jou mooi Koi damme kan sien.
 
Jy is welkom. Ek wil ook bietjie daar by jou kom kuier.
 
Jy het mossie twee hande nodig om te braai nie, die tang gebruik mos net een hand ;D
Hoop dit raak gou beter, minstins kan die varkies vir 2 of 3 weke rustig slaap.
 
Top