EC BASH 2014 - The Group Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Come on guys, where are the rest of the pics... Jules, Dirt junkie, I know you took lots
 
jupiter said:
Firecoast said:
Kry uiteindelik 'n kansie om hier te post.

Oom Jup, baie dankie vir weereens 'n flippen lekker naweek in die Baviaans!  :thumleft:

En ek is trots op jou met jou bikery deesdae. Night ride deur Smitskraal...  :eek7:  Lyk my Glen het dat jy die deamons afskud  :thumleft:

Hy bully my lekker deur die tegniese stukke...  :biggrin:

Daar was groot gevloekery tussen Grootrivierpoort en die Baviaans  :peepwall:
 
jupiter said:
Vis Arend said:
jupiter said:
Innis and I took the long way around home and did the Kouga Loop. Been a while and I had forgotten how beautiful this piece of road is.

Found this one foto

jupiter, sonder om die thread te hi-jack, waars die Kouga Loop?  Het al baie van hom gehoor, miskien al gery ook, maar weet nie wa nie.   :eek7:  Help 'n dom man, asb.   :biggrin:

By Joubertina. 10km voor die Dorp, van oos af, draai jy regs by die plaas opkoms, so 62km dan kom jy uit net ander kant Joubertina, daar in die dip by Die Kraaltjie.

Dis eintlik die Agter Kouga, maar ek sien een of ander slim ou het 'n bordjie opgesit wat sê "Onder Kouga"

Het hom  :thumleft:
 
Firecoast said:
jupiter said:
Firecoast said:
Kry uiteindelik 'n kansie om hier te post.

Oom Jup, baie dankie vir weereens 'n flippen lekker naweek in die Baviaans!  :thumleft:

En ek is trots op jou met jou bikery deesdae. Night ride deur Smitskraal...  :eek7:  Lyk my Glen het dat jy die deamons afskud  :thumleft:

Hy bully my lekker deur die tegniese stukke...  :biggrin:

Daar was groot gevloekery tussen Grootrivierpoort en die Baviaans  :peepwall:

Nie van my kant af nie.

Sies man a vrou moet nie a man so vloek nie  :imaposer:
 
:laughing4:

You can be glad you only got a few choice words  :p
 
Firecoast said:
:laughing4:

You can be glad you only got a few choice words  :p

As it should be
 
Attachments

  • IMG_20140514_093351.jpg
    IMG_20140514_093351.jpg
    204.9 KB
Footpeg se PA said:
Vir die wat dit nog nie gesien het nie, so lyk hy as hy "SMILE" :biggrin: :biggrin:

Lekker Jup. :ricky:

Eish ! Daai foto het al die potensiaal om terug te kom en my te byt. 'n Oomblik van swakheid, soos die een  :imaposer:
 
Attachments

  • BLUE_CROCS_(Small).JPG
    BLUE_CROCS_(Small).JPG
    55.3 KB
jupiter said:
Veldbrand said:
Dis nie goed om so 'n lae siening van jouself te he nie Jupe. :peepwall:

:spitcoffee:

En ten minste het ek darem nie Croks aan nie  :imaposer:  :eek7:
 
Attachments

  • 100_3607.JPG
    100_3607.JPG
    340.3 KB
Veldbrand said:
Nee, daai is 'n ou wie al vroegdag fluit....

Hy like mos mors met my. Ek het hom gewaarsku, maar hy wil nie luister nie. Ek het nog foties en werk aan die RR  >:D
 
Some Pics with comments below each one...
 
Attachments

  • 01 Leaving Nieu Bethesda after a hearty breakfast at the Karoo Lamb.jpg
    01 Leaving Nieu Bethesda after a hearty breakfast at the Karoo Lamb.jpg
    255.8 KB
  • 04 Just outside Patensie at the Padstal.jpg
    04 Just outside Patensie at the Padstal.jpg
    310.5 KB
  • 07 This guy has seen better days and he lives at the Padstal.jpg
    07 This guy has seen better days and he lives at the Padstal.jpg
    350.8 KB
  • 15 On top of Baviaans from Patensie side fully laden with camping stuff for 2.jpg
    15 On top of Baviaans from Patensie side fully laden with camping stuff for 2.jpg
    307.4 KB
  • 28 2 nd rainbow for the day.jpg
    28 2 nd rainbow for the day.jpg
    229.2 KB
  • 30 If you look carefully you will notice that a URal rider has passed this way before.jpg
    30 If you look carefully you will notice that a URal rider has passed this way before.jpg
    236.8 KB
more...
 
Attachments

  • 32 Camp.jpg
    32 Camp.jpg
    310.9 KB
  • 36 Breakfast being professionally prepared.jpg
    36 Breakfast being professionally prepared.jpg
    262.7 KB
  • 41 Saturday we went back up Baviaans just for the ride but unladen this time.jpg
    41 Saturday we went back up Baviaans just for the ride but unladen this time.jpg
    323.1 KB
  • 43 Came down here a week ago with the Ural - the side entry from Kareedouw - watch out for the...jpg
    43 Came down here a week ago with the Ural - the side entry from Kareedouw - watch out for the...jpg
    269.2 KB
  • 49 All good things must come to an end... back at the tar.jpg
    49 All good things must come to an end... back at the tar.jpg
    294.4 KB
2StrokeDan said:
Saterdag aand om die vuur, met Footpeg se Pa, het ek Jupiter 3 keer agtermekaar sien grinnik. Dit is n klassieke skaterlag in Jup styl.

Ek kan baie kak praat, maar Jupiter laat elke woord tel.

True, was ook daar... Jy weet mos!
 
Ratt said:

Ai, dit was lekker gewees.
 
TVB said:
Love daai sidecars!  :thumleft:

Is dit nie mooi nie- so bietjie van n split personality met 1960 links en 2014 regs maar mooi
 
Attachments

  • 41 Saturday we went back up Baviaans just for the ride but unladen this time.jpg
    41 Saturday we went back up Baviaans just for the ride but unladen this time.jpg
    323.1 KB
jupiter said:
jupiter said:
Veldbrand said:
Dis nie goed om so 'n lae siening van jouself te he nie Jupe. :peepwall:

:spitcoffee:

En ten minste het ek darem nie Croks aan nie  :imaposer:  :eek7:
Nee hel Jup hier kyk glo kinners ook na Wds en sommige 1150 eienaars het ook seuns wat WD
lede is hoe moet hulle hul gesigte in die openbaar wys na so n foto!!!!! :imaposer:
 
Top