EC Honne SKAAPKOPEET - 9 Maart 2013

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
38,058
Reaction score
2,543
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1150GS
Ons doen 'n sleepover op Bie se plaas naby Jansenville en eet kop die laatmiddag.

Die plan werk so : Ek gaan ses koppe gaarmaak en braai. Daar in die veld maak ons hulle op die rooster warm. As daar meer as ses kopeters gaan wees moet ons organise dat iemand anders vir jou kop gaarmaak of jy doen dit self en bring hom saam.

Wie gaan nog help om koppe gaar te maak en te bring as dit nodig is ?

First come first serve... sit jou naam op my kopeet lys. R80.00 per kop. Jy gee my die geld daar.
 
Top