Flat out deur die draaie na Rooiels

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
Hier in die Kaap brand ons tans byna dood. Ek wou graag die naweek in die Karoo gaan ry het maar die hitte kry toe die oorhand en as troosprys ry ek en my seun Jason toe gou vanoggend op hierdie roete wat seker een van die mooiste en lekkerste teerpaaie in ons land is.
Hierdie kort verslag is spesiaal opgedra aan al die binnelanders wat nou smag om hier te kon wees. Lekker kyk na die fotos.
 
Top