Get off you ASS and go Div TRIP Nam 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Vis Arend said:
Geniet jou Suzi (sushi).   :thumleft:  Ek dink nie Suzi sal mind oor die spelling nie.   :imaposer:
AAAAg! ou Vissie thanks virrie correction maar ek is  seker dit smaak dan nog steeds na VIS :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Na n rustige opstaan en oppak die volgende more :thumleft: ............val ons toe weer innie pad :ricky: Mikpunt virrie dag ???.................Sooo ver ons kom :ricky: :ricky:...............Net so buite Aus vat ons toe die stofpad Noord! Eerste dorpie virrie dag :ricky:....Helmeringhausen :thumleft: :thumleft: Die pad is so reguit soos n pyl!  Begin bietjie sanderig net om ons op onse hoede te s it toe raak hy kliphard soos teer.  Lyk of hulle vroeer reen gehad het en nou is die pad kliphard met die voertuie se spore verewig innie oppervlak..........Sit so stilweg in my helmit en dink die paaitjie kan seker heel interessant wees as hy nat is ??? .....As hy moet water kry gaan hy so glad soos SNOT wees :mwink:...............Dit lyk of mens so vir so 30 tot 40 Km deur n shona ry............N vlakte .............n plat grasveld..........of wat mens dit ook al noem??..............Jy sien die koppe die heeltyd al van baie ver af nader kom en kan later nie meer wag dat hulle moet opdaag nie :patch: :patch:    As jy uiteindelik die koppe begin ingaan is dit mooi.........prentjie mooi.............en ekke wattie Zumo het en dus voor ry :ricky: :ricky: :ricky:...............BAAAAIE min stof het :3some: :3some:.............besluit ek is lus vir rook :3some: :3some:...................RtD besluit toe dis sommer tyd vir n dansie of ek verstaan hulle noem dit die "RIEL" in hierie wereld :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:...................Die middel vinger beteken mos dis n NOMMER 1 Pad.............vir julle wattie weetie :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Attachments

  • Op pad na Hemeringshausen 02.jpg
    Op pad na Hemeringshausen 02.jpg
    158.9 KB
  • Op pad na Hemeringshausen 01.jpg
    Op pad na Hemeringshausen 01.jpg
    237.6 KB
  • Op pad na Hemeringshausen 05.jpg
    Op pad na Hemeringshausen 05.jpg
    239 KB
  • Op pad na Hemeringshausen 03.jpg
    Op pad na Hemeringshausen 03.jpg
    258.2 KB
  • Op pad na Hemeringshausen 04.jpg
    Op pad na Hemeringshausen 04.jpg
    232.5 KB
In Helmeringshausen issit weer tyd vir brekfist en daar is n BAIE nice Koffieshoppa...............maarie baie veel meer nie....................en geen teer tot daarie :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • Brekkie In Helmeringshausen 01.jpg
    Brekkie In Helmeringshausen 01.jpg
    258 KB
  • Brekkie In Helmeringshausen 02.jpg
    Brekkie In Helmeringshausen 02.jpg
    263.7 KB
  • Brekkie In Helmeringshausen 03.jpg
    Brekkie In Helmeringshausen 03.jpg
    247 KB
Klaar geeet en na n bietjie proviant gekoop by die plaaslike "SPAR" :imaposer: :imaposer: val ons weer innie stofpad Sesriem toe :thumleft: :thumleft: :thumleft: Mense en toe net hier beginne die sports op daai pad :imaposer: :imaposer: :imaposer:.................N pad skraper dink hy is besig omit vir ons makliker te maak maar almal van julle wat op so n pas geskraapte pad gery het weet mos ??? ??? ???      Daars nie meer n spoor om in te hou nie :patch: :patch: :patch: Jy moet self pad maak....................en daars NET een way :ricky: :ricky: :ricky:steeK hom....................Die ou scootertjie raak soos n rodeo perd :3some: :3some: Die andranalien pomp...............en dis lekker..............so n bangerige lekker :thumleft: :thumleft:
 
Van Hemerinshausen tot op Betta..............het ekke nie veel snappies nie ??? ???..........Ekke ennie ou Buffeltjie was bietjie besig met die sand :patch: :patch:...........Ekke onthou toe ek so mettie ou sandtjies stoei ennie ou Buffeltjie so op 120km/h vas druk toe kyk ek af oppie kaart in my kaart holder ( Mnr en Mev Vis Arend se roete) en ek begin respekte kry  ??? ???.................GROOT respekte.............Ekke dink hulle is ysters :thumleft: :thumleft: Dis net ek n pillian pack.................enne Tankbag en ek is besig..............baie besig ??? ??? En hulle het dit met FULL KIT en two up gedoen :notworthy: :notworthy: :notworthy:
 
Ons arriveer toe so om en by 3uur op Betta...............en my go is uit :patch: :patch:..............Sonner enige kajuit raad trek ekke rang en kondig aan ONS IS KLAAR virrie dag!!! :patch: :peepwall:..........So ver oppie trip het ons koud gekry....bleddie koud ...maar toe ons Betta inry toe gaap die kraaie en ek is baie warm in daai Rally3 suite.....Daar is baie nice akommodasie op Betta en ons maak weer vol.....Vis Arend het mos gese :patch: :patch: ...........en boek in :thumleft: :thumleft: R200/persoon virrie aand :ricky: :ricky: Die selfoon resepsie is maar swak ennie manne klim op allerande dinge ommit bietjie te verbeter :patch: :patch: Hulle wil huistoe bel :mwink: :mwink:.............Dis toe sommer die idiale geleentheid om bietjie wasgoetjies te was :3some:
 

Attachments

  • Betta 01.jpg
    Betta 01.jpg
    218 KB
  • Betta 02.jpg
    Betta 02.jpg
    176.1 KB
  • Betta 03.jpg
    Betta 03.jpg
    199.8 KB
  • Betta 04.jpg
    Betta 04.jpg
    164.8 KB
  • Betta 05.jpg
    Betta 05.jpg
    107.3 KB
Die blyplek is skoon.....netjie en jy het alles wat jy nodig het....................eeeeen die warm water kom nog uit die donkie :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • Betta 06.jpg
    Betta 06.jpg
    267.6 KB
Die son gaan toe te PRAGTIG onner en ekke kry lekker tot DIEP in my SIEL..................Daai ARTIST wat die painting doen weet darem wat hy doen :3some: :3some: :3some:..................Daar word die ou Buffeltjie toe ook sommer model :thumleft: :thumleft:
 

Attachments

  • Model 01.jpg
    Model 01.jpg
    102.1 KB
  • Model 03.jpg
    Model 03.jpg
    77.7 KB
  • Model 02.jpg
    Model 02.jpg
    110.7 KB
Toe issit tyd vir rustig raak................n vleisie braai................en gesels oor wat vandag gebeur het en wat voorle vir more ??? ??? ??? En dit ALLES met n ou ietsie innie vuis :ricky: :ricky:............Die laaities het elke dag kos gemaak :thumleft: :thumleft: :thumleft:...............en ons het ELKE dag soos konings geeet :thumleft: :thumleft: :thumleft:.................Daai bymekaar gooi potjie so af en toe :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: het noggie soooo een geeet by die huis nie ???........Sou n potjie kos kompetiesie los hanne gewen het elke keer :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 

Attachments

  • Braai op Betta 01.jpg
    Braai op Betta 01.jpg
    166.2 KB
  • Braai op Betta 02.jpg
    Braai op Betta 02.jpg
    160.3 KB
  • Braai op Betta 03.jpg
    Braai op Betta 03.jpg
    161.9 KB
  • Braai op Betta 04.jpg
    Braai op Betta 04.jpg
    67.2 KB
Die volgende dag issit toe weer ons ennie SAND :ricky: :ricky:...................Maar ons raak hom nou gewoond en dit gaan lekker :ricky: :ricky: Daars nie n spoor om in te ry nie want die Overlanders ry orals ...................dus is dit maar meerkat mode................"The PASE" en 120 :ricky: :ricky:.........Later raak pad beter met net sulke albaster klippe..............niks serias nie :thumleft:
 

Attachments

  • OP pad na Solitair 01.jpg
    OP pad na Solitair 01.jpg
    182.5 KB
  • OP pad na Solitair 02.jpg
    OP pad na Solitair 02.jpg
    217.4 KB
  • OP pad na Solitair 03.jpg
    OP pad na Solitair 03.jpg
    184 KB
Julle weet die snaakste ding op hierie trip was die afwesigheid van Bikes ??? ??? ??? die hele tyd oppie stofpaaie het ons NET twee KTM's gekry daar naby die Visrevier Valei........................Geen anner fietse nie ??? ??? ???
 
En natuurlik jaaaaaa!.....Die gebruiklike foto's voorie Kasteel tussen NIKS en NERENS :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • Kasteel 02.jpg
    Kasteel 02.jpg
    185.8 KB
  • Kasteel 01.jpg
    Kasteel 01.jpg
    167.6 KB
Lekker vroeg so by 12h00 is ons toe op Solitair en ons slaan kamp op :thumleft:
 

Attachments

  • Solitaire 01.jpg
    Solitaire 01.jpg
    183.8 KB
  • Solitaire 02.jpg
    Solitaire 02.jpg
    135.3 KB
  • Solitaire 03.jpg
    Solitaire 03.jpg
    227.7 KB
  • Solitaire 04.jpg
    Solitaire 04.jpg
    224 KB
  • Solitaire 05.jpg
    Solitaire 05.jpg
    222.9 KB
Kamp Willemse het toe gaan uitspan onner die sterre innie ope lug :patch: :patch:
 

Attachments

  • Kamp Willemse 01.jpg
    Kamp Willemse 01.jpg
    297.4 KB
Nou so af en toe het die Vulletjie en die ou Mazdatjie so n bietjie tender loving care nodig :imaposer: :imaposer: :imaposer: Die stofpaaie werk hulle sake :patch: :patch:................Die Vulletjie se ketting en sprocket begin serias notice gee en ons begin glo ons sal in Windhoek moet kom voor daar nog veel meer stofpaaie gery kan word :patch: :patch:.......Natuurlik perform die Ou Buffeltjie en sy stal maat voutloos :ricky: :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • Aandag en Liefde 01.jpg
    Aandag en Liefde 01.jpg
    208.3 KB
  • Aandag en Liefde 02.jpg
    Aandag en Liefde 02.jpg
    243.4 KB
Nou mense jy kan my inne wip vang met n SONSONNERGANG..........................So ook toe op Soletaire :mwink: :mwink: As jy so na die landingstrook toe stap :patch: :patch: :patch:............Ja! wraggies daars n landing strook :thumleft: :thumleft: dan het jy n lieflike uitsig oppie SON wat gaan slaap virrie aand.................AGGGG tog en toe sluip ek toe nog so n ou SNAPPIE in vannie Buffeltjie :mwink: :mwink: :mwink: :mwink: Ekke laaik die kerel dan so KWAAI en hy dien my soooo getrou sonner issues :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • Sons onnergang op Solitaire 04.jpg
    Sons onnergang op Solitaire 04.jpg
    121.4 KB
  • Sons onnergang op Solitaire 06.jpg
    Sons onnergang op Solitaire 06.jpg
    163.1 KB
  • Sons onnergang op Solitaire 05.jpg
    Sons onnergang op Solitaire 05.jpg
    156.4 KB
  • Sons onnergang op Solitaire 03.jpg
    Sons onnergang op Solitaire 03.jpg
    97.5 KB
  • Sons onnergang op Solitaire 02.jpg
    Sons onnergang op Solitaire 02.jpg
    146.1 KB
  • Sons onnergang op Solitaire 01.jpg
    Sons onnergang op Solitaire 01.jpg
    106.7 KB
Die volgende more eet ons toe n lekker brekkie voor ons die stofpad Walvis toe vat :thumleft:
 

Attachments

  • Brekfist op Solitaire01.jpg
    Brekfist op Solitaire01.jpg
    182.5 KB
  • Brekfist op Solitaire02.jpg
    Brekfist op Solitaire02.jpg
    111 KB
  • Brekfist op Solitaire03.jpg
    Brekfist op Solitaire03.jpg
    172.7 KB
Toe ons so besig is om op te saal eeeen op te sip toe kom daar n kerel nader gestap van n overlander af ??? ??? Met so n skewe smile op sy gesig vra die man toe in waffer rigting is ons op pad ??? ???..........Ons se toe Walvis en NET daar raak die smile al breer ??? ??? ??? Hy reken toe ons gaan n BAIE interesante dag he want hy kom van daar af :patch: :patch:.............Ekke het nou al baie terug gedink aan daai dag Walvis toe..............en ek wonder AS ek geweet het wat voorle SOU ek nog steeds daai pad getackle het :patch: :patch: :patch:.............Dis soo plus minus n 180km of so..................glad nie ver nie ne ??? ??? Ekke het vergeet ons gaan nou deur die Woestyn ry en weet julle wat is daarvan BAIE  van inne woestyn ??? ??? ??? Sand........FOKKIN dik sand...........Met geen spoor nie ennie overlanders trap diep spore orals :patch: :patch: :patch:................Maar nou ja ons is daar in en daars net een genade...............anner kant uit :ricky: :ricky: Dis net meerkat mode en oop ketel...................party plekke 140km/h om bo-op die sand te kan bly en so min as moontlik stront vannie overlander spore te he :patch: :patch:...............................Maar weet julle as ek terug dink aan hierie trip issit daai stukkie pad wat uit staan soos n paal bo water......................en ek moet se met briekmerke in jock issit die stukkie wat ek die meeste geniet het :3some: :3some: :3some: :3some: :3some:
 

Attachments

  • Op pad na Walvis 01.jpg
    Op pad na Walvis 01.jpg
    253.3 KB
  • Op pad na Walvis 02.jpg
    Op pad na Walvis 02.jpg
    166.3 KB
  • Op pad na Walvis 03.jpg
    Op pad na Walvis 03.jpg
    181.9 KB
  • Op pad na Walvis 04.jpg
    Op pad na Walvis 04.jpg
    190.5 KB
  • Op pad na Walvis 05.jpg
    Op pad na Walvis 05.jpg
    165.7 KB
  • Op pad na Walvis 06.jpg
    Op pad na Walvis 06.jpg
    308.3 KB
  • Op pad na Walvis 07.jpg
    Op pad na Walvis 07.jpg
    250.3 KB
RtD met die 800 het daai stukkie pad voor gery...................en ons almal is riding buddies en ons kyk uit vir mekaar......maar oppe stadium so oppe knoppie stop RtD toe om weerie spannetjie bymekaar te kry en toe ekke so langs hom stop toe vra hy my ??? ??? ??? WAARS OSCAR................my baie kort en bondige antwoord was :patch: :patch: :patch:......Hoe de MOER moet ek weet..........ek het GENOEG probleme van my eie :patch: :patch: :patch: :peepwall: :peepwall: :imaposer: :imaposer:......maar dit wassie lank nie toe kommie man in die stof pad aan :imaposer: :imaposer:
 
OK!!!! Ons het nou BAAAAIE ver gery en daai stuk pad Walvis toe het my weer baie moeg gemaak :patch: :patch: :patch: En dis al half1..............so ekke gaan nou doeks daar langs die anner beter helfte :mwink: :mwink:..................CHEEEEERS :thumleft:
 
Top