G
Geotraveller
Guest
Harry the Buffalo said:RtD met die 800 het daai stukkie pad voor gery...................en ons almal is riding buddies en ons kyk uit vir mekaar......maar oppe stadium so oppe knoppie stop RtD toe om weerie spannetjie bymekaar te kry en toe ekke so langs hom stop toe vra hy my ??? ??? ??? WAARS OSCAR................my baie kort en bondige antwoord was atch: atch: atch:......Hoe de MOER moet ek weet..........ek het GENOEG probleme van my eie atch: atch: atch: eepwall: eepwall: :imaposer: :imaposer:......maar dit wassie lank nie toe kommie man in die stof pad aan :imaposer: :imaposer:
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Jis Oom harry, ek kannie ophou dankie se nie. Ek't skool gegaan in Winhoek in die '70's en het daai wereld soo goed leer ken. Selfs in die Caprivi gekom in die begin van daai lang skietgeveg met Swapo as n skool laaitie.
My heimwee is groot vanoggend en ek het die vrou gese ons moet n plan maak.
:thumleft:
Hierdie is n klassiek RR. Ek stem die Mods kan hom maar status gee.