Harry the Buffalo
Race Dog
Ou Seun................As n man aan die verkeerde kant van 50 kom...............issie lekker slaap soooo n bietjie verby en het n mens sooooo n hulp middeltjie nodig :mwink: :mwink: Maar moenie worry nie........ekke vat hom nie te kwaai nie...........net so BIETJIELem said:Harry the Buffalo said:Sorry Maters :'( Kon toe nie gisteraand aan gaan nie :mwink: :mwink: :mwink: Daai beter helfte het vamore oppie vliegtuig geklim om bietjie te gaan kuier :'( :'( :'(..............So dus n bietjie gebond :mwink: :mwink: :mwink:...............Maar vannaand is ek "HOME ALONE" ......................net ekke my rotties en J&B..............dan sal ons weer scooter ry :thumleft:
Oom moet maar kyk om bietjie RR werk in te sit voor daai J&B's inskop, daai goed laat 'n man darem lekker slaap.