GJ op toer in Damaraland...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 5, 2009
Messages
17
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Ek het lus gevoel om 'n bietjie kop skoen te maak. En gaan toer op 'n Zen toer.
Dit was 'n lang pad.

12178075274_dd3c0f6349_z.jpg

Toe ontmoet ek 'n sweetie, en ek trek haar nader...

13009539655_6d16356362_z.jpg

Ek ry toe verder, maar die trek pleisters is groot:

13009540655_4672845512_z.jpg

Dis 'n groot plek.

3694033236_81e600d261.jpg

Dis tog jammer dat lekker is net 'n vinger lank - want ek moet hierdie skatties agter laat!

:laughing4:

I wonder if there might be some baby Gideon's in nine months time
 
Ai Peter, het jy weer fokkol om te doen nie,,daai fotoshop is ma swak :imaposer:
 
2StrokeDan said:
Mooi foto's Gideon!! Ek s bly jy het veilig getoer!

:pot:

Jis boet , ek weet nie eers dat ek da was nie :imaposer:
 
GJ said:
Ai Peter, het jy weer fokkol om te doen nie,,daai fotoshop is ma swak :imaposer:

Watse photoshop, jy gaan nie hier uitwurm nie. :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
As ek da was was jy ook mos da
 
Ek is erg geskok dat my coach sukke goed aanvang op toer  :eek:
 
Net so Dan maar om die waarheid te se, ek het nog altyd so vermoede gehad. Hy's maar bitterlik vriendlik met die plaas volk as ons baan uitle  :eek:
 
Buff said:
Net so Dan maar om die waarheid te se, ek het nog altyd so vermoede gehad. Hy's maar bitterlik vriendlik met die plaas volk as ons baan uitle  :eek:

:imaposer: :imaposer:
 
2StrokeDan said:
GJ said:
As ek da was was jy ook mos da

Sjjjjjt!!

Wat se ge - Sjjjt!  is dit, hier is 'n uittreksel uit die interview met die Republikein verslaggewer van Windhoek af.

Jy maak melding van Gideon, en dat jy saam met hom ry...

Beserker said:
Wat se ge - Sjjjt!  is dit, hier is 'n uittreksel uit die interview met die Republikein verslaggewer van Windhoek af.

Jy maak melding van Gideon, en dat jy saam met hom ry...

Ha-ha, uitstekend!
 
:laughing4: :laughing4: :laughing4: Classic Dave  :lol8:
 
Top