Gravel travel to George/Mosselbay

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kobus Myburgh

Grey Hound
Joined
Nov 20, 2013
Messages
8,695
Reaction score
2,535
Location
George
Bike
KTM 640 Adventure
Myself en neef Francois vertrek volgende Vrydag van Pretoria na George.  Ons beplan 3 dae se ry en wil soveel grondpad as moontlik inpas. 

Ek weet daar is 'n thread êrens maar hy het nie regtig van die grond af gekom nie.  Ons sal maar grondpad soek soos ons gaan want ons is nie die wêreld se grootste beplanners nie - vat hom sommer soos hy kom.

Waar ek wel raad sal waardeer is of daar lekker kamp plekke is om te oorweeg.  So 500-550km per dag is wat ons beplan.

Enige iemand met voorstelle sal waardeer word.
 
Top