Halwe trip ride report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Subie Subie Subie ....... Watter deel van duik verstaan jy nie. Duik en waterdig is verskillende goete  :biggrin:

Kry vir jou 'n ordentelike sak. Gee ook nie om vir reen of koue maar moet hulle nie meng nie. Wil altyd warm en lekker slaap. Het een van daai klein stretchers van Michnus. En 'n goeie slaapsak.

Maar lyk of die trip deur mooi wereld was
 
Masai said:

:lol8:
Dankie almal. Dit is n goeie sak (dit moet net nie reen nie ) :ricky:
 
Sláinte Mhaith said:
subie said:
:lol8:
Dankie almal. Dit is n goeie sak (dit moet net nie reen nie ) :ricky:

Paar vullis sakke volgende keer?  ;) :biggrin:

Vullis sakke en maplotter is net ek daai  :thumleft:
Sal nooit daai duisende rande betaal vir n "ordentlike" sak nie. Dink net hoe ver ek kon gery het met daardie geld :ricky:
 
subie said:
Vullis sakke en maplotter is net ek daai  :thumleft:
Sal nooit daai duisende rande betaal vir n "ordentlike" sak nie. Dink net hoe ver ek kon gery het met daardie geld :ricky:

Moet se die R700 wat ek vir 'n ATG sak uitgehaal het was uit en uit die moeite werd. Sal ook maar sien hoe lank dit hou want dit toon al tekens van deurskuur.

Ek is nog steeds paranoid en sit soms my slaapsak binne in 'n groen vullissak in sy eie sakkie.  Niks so sleg soos nat en koud slaap nie.

Weet nooit wat kan gebeur nie, het al gebeur dat 'n water bottel binne in my tankbag lek. Ook handig om 'n vullissak of twee by jou te he.
 
Very nice indeed.  :thumleft:
(BTW, bought some very nice canvas-type bags from Tentco in Boksburg, at a reasonable price. Inside of the bag is is lined with a thick plastic)
 
Mooi Subie, ken van daai koue aande daar bo.

Ry September maand Mafikeng, Bray, VZR en dan weer terug
 
Stevie said:
Mooi Subie, ken van daai koue aande daar bo.

Ry September maand Mafikeng, Bray, VZR en dan weer terug

As jy met bike gaan vat my saam  :ricky:
 
Subie, lekker om van jou trip te lees.

Ek was toe mos in die kaap met die motor. Onderandere by Sutherland geslaap en ook hondkoud, gelukkig nie nat gewees en in die hotel lekker warm dop en komberse.

Ek het die Cederberge gaan verken, en wat se lekker paaie is daar om te ry. Baie bikers ook op die paaie gekry.

Wat lekker is van so alleen ry is dat jy jou planne kan aanpas soos dit jou pas en jy stel niemand teleur nie.
Lekker man.
 
Top