Hell Baviaans Dec 19-24 (Moerse baie fotos)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Remy

Race Dog
Joined
Jan 13, 2010
Messages
1,055
Reaction score
0
Location
Worcester
Bike
BMW F800GS
Ok dit is al laat ma ek was net plainweg te lui om iets te skryf alhoewel ek uintlik n moerse ding wou skryf. So hier sal ma meer net fotos wees.

Dit het redelik goed verloop 2 Bikes het Worcester verlaat met twee bikers en een pillion  :ricky:, Die eerste dag het ons gery toe ons Calitzdorp inkom toe voel dit amper soos n western movie wa die vrouens hulle kinders wegsteek en die deure toe maak >:D,ma tog is dit baie vriendlike mense en glad nie soos n western nie ons het van da af gery tot by die Hell en ja soos almal wat dit die eerste keer ry sal dink dai pad is kak ma dai was niks teen wat voor gele het nie ek het wel n smiley gekry op die hell se pad reken dit sal gebeur as jy met pillion en bagage dai pad bietjie vinniger ry as wat jy moet  :imaposer:

Die uitsigte oor die trip was asem rowend en vir die wat nog nie dit gedoen het nie ek weet nie wa voor julle wag nie dai is n ander wereld :3some:, vir die wat al saam my gery het sal weet n biertjie stop is altyd in, die keer het ons net seker gemaak dis in elke dorpi wa ons stop :pot:, Ons het in Willowmore gestop om bier te kry vir die kamp plek in baviaans Socket sal moet help ek kani onthou wat die plek se naam was nie, Trailrider het ook ma sy stickers oral op Carrots sit is ook op die deur van die kroeg,

Ons het deur baviaans gery na on 6uur vertrek het om teen 12 uur in Patensie te wees dit was moerse mooi, ek het gehoop vir meer water krossing's ma nou ja dit was nog steeds pret.

Nou die ergste pad wat ek nou nog gery het "Pillion en bagage"is die trail pad tussen Patensie en steytlerville  :eek7:2x4 se gat as jy nie n trekker het nie gan jy ma sukkel die pad was so kak dat Bekkies nie eers fotos wou neem tot ons oor die rivier was nie ons het een moerse nou ongeval gehaad wa ek bagage en pillion die 800 se  suspensie behoorlik getoets het met n blinde ramp en net na die ramp was da n pothole dat ek in die lug sideways moes druk, dit was die beste moto cross move wat ek ongewillig gedoen het dat ek dit nie verloor het nie vader aleen weet . :eek: Socket het so omvallietjie gehaad "blykbaar net die fiets neer gesit hoe dit gebeur het is n lang storie ma die pad is genoeg verskoning

Na die rivier toe stop ons en blaas en rus dai pad was fkn erg, da stop toe n ou in n bakkie langs ons wat oppad was waantoe ons vandaan gekom het, die res is nog erger het die man vir ons gese, toe sink my moed soos n punkture ons besluit toe ons gaan ma voorentoe druk en ons ry na n ruk toe stop ons, Ek en Socket het vir mekaar hekyk en gelag :imaposer: dai ou het nou die grootste kak gepraat as hy geweet het hoe lyk die pad wat vir hom voorle sou hy n trekker huur, Die pad was nou mooi en ons het gery tot op Steytlerville da het ons kele nat gemaak dit was nou al 4uur die middag toe skiet ons met dai single concrete pad terug Willowmore toe en toe na die kamp plek toe ons het so oor 6 da gestop ons het 12 ure aanhoudend gery, Ek gee gou raad as iemand besluit om die pad tussen Patensie en Steytlerville met bagage en pillion te toen dink twee keer ek sal dit noot wee doeni ons het nie geval of enige iets nie ma vir die wat dit al gery het sal kan confirm hoe dai pad is.

Die volgende oggend het ons gery en n breakfast geeet op Uniondale ons het nie die spook pad gery nie ma as jy die geskiedenis ken maak dit nie saak watse grond pad jy ry nie die prentjie van n vrou agter op Socket se bike het heeltyd deur my kop gespeel, Eks nie superstisious nie  ma geskiedenis is ma da en hoe die spook onstaan het was sy en ha kerel het neer gekleter met n motorfiets en net omrede geskiedenis partykeer herhaal word het ek ma bietjie stadiger gery met Bekkies agterop. :biggrin:

Ons is toe Knysna toe  duer die pas na Angi's G Spot toe Ek was nog nie da nie en het my oe so opi pad gehou vir stupid cages dat ek die af draai gemis het socket het my gestop en toe draai ons om mens kan mos nie da verby sonder n biertjie nie... Ek wil net een ding vra voor die bar op die venster is da bike stickers, hoekom is KTM sin so klein :peepwall:

Da na is ons Deur die Knysna woude en het n ander padjie gery as die main een dai was die mooiste  deel van die trip.
Ons is toe deur Gouritz toe en het da oorgeslaap by famielie . die volgende oggend toe vat ons n grondpad agter albertinia na Riversdal toe wa Socket amper vir hoself n wol kombers om sy bike gekry het blykbaar is ek te vinnig verby skape toe hardloop die donders mos in die pad in Socket se hy was so oral op die pad toe hy gestop kry toe gee hy die skaap n piksoentjie met sy voor wiel ons is toe Riversdal se Wimpy toe en het n lekke breakfast geeet

Van da af het ons weer n ander grondpad gevat Heidelberg toe met n moerse draai en da gebeur die kak 2 het vertrek een het terug gegaan dinge gebeur mos in 3's nou as julle gelees het het julle mos nou gesien ma kom ek verduidelik. Socket ry nog die heeldag dan stop hy en neem fotos dan ry hy verder wa Bekkies somme so in die ry fotos neem ons het so bult oor gegaan en skat so 70/80km en toe na die bult toe draai die pad regs. ek het om my brieke gele en ons sou dit nie maak nie ek het toe die fiets regs onder ons gedruk gas gegee en ge counter steer "Vstrom het so foto hoe hy sideways om n draai kom" as da fotos was sou julle sien hoe word dit gedoen met pillion en bagage, Bekkies het ha gat af geskrik en net vas geklou toe ons stop na die draai was ek in my moer gerattle
Ek het toe gewonder of ek Socket moet waarsku ma het besluit om nie dit te doeni omrede hy nog heel dag stadig ry en fotos neem ons het verder gestop en ek Het vir Bekkies gevra of sy ha broer hoor en da was dit ons het sy fiets hehoor en toe stilte iets het net vir my gese draai om , toe ons da kom toe het hy nie die draai gemaak nie die fiets het die pad se side wall sideways getref en begin frip en Socket tussen n plaas hek deur gegooi toe ons by hom kom toe le die fiets ek het flugtig gekyk en gesien Socket lyk ok en toe doen ek die regte ding en neem fotos  :biggrin: Bekkies was baie ondsteld omdat ek fotos neem in so situasie  :imaposer:

Lang storie kort Hy het die Transalp gestart en eerste draai toe loop ons stadig ma voorentoe, teerpad gekry en is toe deur Swelendam toe wa skoon ma my bakkie gebring het dat ons sy fiets kon laai ek en Bekkies skiet toe huis toe en wag vir Hom en Ma

Hiers mense wat die Honda Transalp onderskat ek wil net een ding se wat n BMW en n KTM kan doen kan Transalp ook doen dai fietse is impresive .
 

Attachments

  • 1.jpg
    1.jpg
    142.6 KB
  • 2.jpg
    2.jpg
    125.9 KB
  • 3.jpg
    3.jpg
    120.2 KB
  • 4.JPG
    4.JPG
    93.6 KB
  • 5.JPG
    5.JPG
    108 KB
  • 6.JPG
    6.JPG
    114.7 KB
  • 7.jpg
    7.jpg
    125.4 KB
  • 8.JPG
    8.JPG
    106.4 KB
  • 9.JPG
    9.JPG
    120.5 KB
  • 10.JPG
    10.JPG
    83.2 KB
Nog fotos ek het amper 300 wat ek op gaan sit dit kan gesien word as n ride report op sy uie
 

Attachments

  • 11.JPG
    11.JPG
    127.9 KB
  • 12.jpg
    12.jpg
    127.1 KB
  • 13.JPG
    13.JPG
    121.8 KB
  • 14.JPG
    14.JPG
    130.8 KB
  • 15.JPG
    15.JPG
    127.4 KB
  • 16.JPG
    16.JPG
    125.7 KB
  • 17.JPG
    17.JPG
    130.7 KB
  • 18.JPG
    18.JPG
    110.1 KB
  • 19.JPG
    19.JPG
    91.5 KB
  • 20.JPG
    20.JPG
    55.3 KB
nog
 

Attachments

  • 21.JPG
    21.JPG
    62.2 KB
  • 22.JPG
    22.JPG
    122.7 KB
  • 23.JPG
    23.JPG
    144.1 KB
  • 24.JPG
    24.JPG
    156.1 KB
  • 25.JPG
    25.JPG
    141.2 KB
  • 26.JPG
    26.JPG
    134 KB
  • 27.JPG
    27.JPG
    120.7 KB
  • 28.JPG
    28.JPG
    104.2 KB
  • 29.JPG
    29.JPG
    174.7 KB
  • 30.JPG
    30.JPG
    111.1 KB
sal die res later op sit soos ek kaans kry  :thumleft:
 
Bliksem,maar jy't omtrent 'n opstel geskryf.Gooi maar daai ander foudies :thumleft:
 
O ja,daai draaitjie wat so skerp is het my darem al self amper 'n paar keer gevang.Hy's 'n bliksem as jy nie weet van hom nie!
 
Ek sal vanaand nog post  :biggrin: ek sal die gps co-ordinates post by die foto van die draai
 
ok hier gaan ons met nog
 

Attachments

  • 31.JPG
    31.JPG
    183.1 KB
  • 32.jpg
    32.jpg
    156.9 KB
  • 33.JPG
    33.JPG
    166.1 KB
  • 34.JPG
    34.JPG
    169.1 KB
  • 36.JPG
    36.JPG
    165.6 KB
  • 37.JPG
    37.JPG
    144.7 KB
  • 38.JPG
    38.JPG
    179.7 KB
  • 39.JPG
    39.JPG
    157.7 KB
  • 40.JPG
    40.JPG
    163.6 KB
  • 41.JPG
    41.JPG
    110.2 KB
nog
 

Attachments

  • 42.JPG
    42.JPG
    164 KB
  • 43.JPG
    43.JPG
    179.2 KB
  • 44.JPG
    44.JPG
    179.1 KB
  • 45.JPG
    45.JPG
    89.3 KB
  • 46.JPG
    46.JPG
    170.3 KB
  • 47.JPG
    47.JPG
    93.3 KB
  • 48.JPG
    48.JPG
    149.5 KB
  • 49.JPG
    49.JPG
    105.4 KB
  • 50.JPG
    50.JPG
    98.8 KB
  • 51.JPG
    51.JPG
    133.2 KB
nog
 

Attachments

  • 52.JPG
    52.JPG
    139.9 KB
  • 55.JPG
    55.JPG
    115.2 KB
  • 56.JPG
    56.JPG
    140 KB
  • 57.JPG
    57.JPG
    85.7 KB
  • 58.JPG
    58.JPG
    76.5 KB
  • 59.JPG
    59.JPG
    94.7 KB
  • 60.JPG
    60.JPG
    87.3 KB
  • 61.JPG
    61.JPG
    121.7 KB
  • 62.JPG
    62.JPG
    54.7 KB
  • 63.JPG
    63.JPG
    140.8 KB
nog
 

Attachments

  • 64.JPG
    64.JPG
    142.6 KB
  • 65.JPG
    65.JPG
    88.9 KB
  • 66.JPG
    66.JPG
    60.8 KB
  • 67.JPG
    67.JPG
    144.4 KB
  • 68.JPG
    68.JPG
    162 KB
  • 69.JPG
    69.JPG
    176.3 KB
  • 70.JPG
    70.JPG
    152.8 KB
  • 71.JPG
    71.JPG
    107.9 KB
  • 73.JPG
    73.JPG
    127.3 KB
  • 74.JPG
    74.JPG
    101.9 KB
nog
 

Attachments

  • 75.JPG
    75.JPG
    114.2 KB
  • 76.JPG
    76.JPG
    132.6 KB
  • 77.JPG
    77.JPG
    92.3 KB
  • 78.JPG
    78.JPG
    76 KB
  • 79.JPG
    79.JPG
    145.3 KB
  • 80.JPG
    80.JPG
    93.3 KB
  • 81.JPG
    81.JPG
    98.4 KB
  • 82.JPG
    82.JPG
    98.3 KB
  • 83.JPG
    83.JPG
    150.2 KB
  • 84.JPG
    84.JPG
    162.7 KB
nog
 

Attachments

  • 85.JPG
    85.JPG
    156.2 KB
  • 86.JPG
    86.JPG
    99.8 KB
  • 87.JPG
    87.JPG
    92 KB
  • 88.JPG
    88.JPG
    159.5 KB
  • 89.JPG
    89.JPG
    97.5 KB
  • 90.JPG
    90.JPG
    131.8 KB
  • 91.JPG
    91.JPG
    139.4 KB
  • 92.JPG
    92.JPG
    101.7 KB
  • 93.JPG
    93.JPG
    91.1 KB
  • 94.JPG
    94.JPG
    147.2 KB
nog
 

Attachments

  • 95.JPG
    95.JPG
    118.7 KB
  • 96.jpg
    96.jpg
    112.7 KB
  • 97.JPG
    97.JPG
    126.3 KB
  • 98.JPG
    98.JPG
    110 KB
  • 99.JPG
    99.JPG
    167.6 KB
  • 100.JPG
    100.JPG
    185.9 KB
  • 101.JPG
    101.JPG
    150.7 KB
  • 102.JPG
    102.JPG
    72.1 KB
  • 103.jpg
    103.jpg
    139.6 KB
  • 104.JPG
    104.JPG
    165.2 KB
nog
 

Attachments

  • 105.JPG
    105.JPG
    160.5 KB
  • 106.JPG
    106.JPG
    152.9 KB
  • 107.JPG
    107.JPG
    90.2 KB
  • 108.JPG
    108.JPG
    90.4 KB
  • 109.JPG
    109.JPG
    97.5 KB
  • 110.JPG
    110.JPG
    102.8 KB
  • 111.JPG
    111.JPG
    177.4 KB
  • 112.JPG
    112.JPG
    139.2 KB
  • 113.JPG
    113.JPG
    96.5 KB
  • 114.JPG
    114.JPG
    109 KB
nog
 

Attachments

  • 115.JPG
    115.JPG
    86.4 KB
  • 116.JPG
    116.JPG
    106.8 KB
  • 117.JPG
    117.JPG
    83.3 KB
  • 118.JPG
    118.JPG
    135.1 KB
  • 119.JPG
    119.JPG
    179.3 KB
  • 120.JPG
    120.JPG
    85 KB
  • 121.JPG
    121.JPG
    56.7 KB
  • 122.JPG
    122.JPG
    60.2 KB
  • 123.JPG
    123.JPG
    101.2 KB
  • 124.JPG
    124.JPG
    116.4 KB
nog
 

Attachments

  • 125.JPG
    125.JPG
    78.2 KB
  • 126.JPG
    126.JPG
    63.9 KB
  • 127.JPG
    127.JPG
    95.4 KB
  • 128.JPG
    128.JPG
    57.8 KB
  • 129.JPG
    129.JPG
    51.1 KB
  • 130.JPG
    130.JPG
    51.8 KB
  • 131.JPG
    131.JPG
    140.7 KB
  • 132.JPG
    132.JPG
    85.9 KB
  • 133.JPG
    133.JPG
    106.2 KB
  • 134.JPG
    134.JPG
    107.6 KB
nog
 

Attachments

  • 135.JPG
    135.JPG
    101.7 KB
  • 136.JPG
    136.JPG
    116.1 KB
  • 137.JPG
    137.JPG
    78.1 KB
  • 138.JPG
    138.JPG
    94.4 KB
  • 139.JPG
    139.JPG
    45.1 KB
  • 140.JPG
    140.JPG
    76.9 KB
  • 141.JPG
    141.JPG
    77.8 KB
  • 142.JPG
    142.JPG
    134.6 KB
  • 143.JPG
    143.JPG
    119.4 KB
  • 144.JPG
    144.JPG
    112.1 KB
Top