Hell Baviaans Dec 19-24 (Moerse baie fotos)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nice fotos Remy :thumleft: .Ek en Baches is so paar jaar terug ook met daai pad van Patensie na Steytlerville oor daai berg en deur die klowe op 'n kak warm dag.Die ding is,ons het van Willomore se kant af die Baviaans gery daai dag,lunch in Patensie geeet en toe oor gegooi Steytlerville toe,die rugby toets klaar gekyk in Willomore by die hotel en toe weer gery tot waar ons geslaap het die vorige aand net voor die Nuwerus pas aan die begin van die Baviaans.Dit was 'n moerse lang dag en ou Baches het self sy Africa Twin neergesit op 'n draaitjie tussen daai los klippe op daai kak pad.Jy kan nie vir iemand beskryf hoe daai pad eintlik is nie en pillion vriendelik is hy glad nie!Maar dat dit mooi is as jy eers daar onder in die kloof by die rivier is is so...
 
I enjoyed that.  With all those photos I had a free ride.  Well done.
 
Rodlau said:
I enjoyed that.  With all those photos I had a free ride.  Well done.

:thumleft: dit gee mos nou n goeie rede om kaap toe te kom en te ry wat die wereld aanbied  :pot:
 
Top