Hier gaan ons alweer.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Kyk hoe mors daai Footpeg mannetjie met die 800!! :eek7:
Praat hom aan Pa!! :deal:
 
Baie lekker trippie  :sip: , julle het sommer baie gesien  :thumleft:  ,julle het nie gras laat groei onder julle voete nie . :biggrin:
 
Mooi trip. Kom maak dalk weer 'n draai vlg week  :thumleft:
 
Dit is reg Jup, kom gerus.  :ricky: Onthou dat ons daai gras sny ding bespreek  :deal: :deal:
 
chrisL said:
Kyk hoe mors daai Footpeg mannetjie met die 800!! :eek7:
Praat hom aan Pa!! :deal:
Toemaar Chris, hy sal wel huil as hy weer n tyre moet koop. :xxbah:
 
Footpeg se PA said:
Dit is reg Jup, kom gerus.  :ricky: Onthou dat ons daai gras sny ding bespreek  :deal: :deal:

Ons sal laat Lyn mooi vir Annemarie verduidelik  :imaposer:
 
Lekker RR en fotos - was die moeite werd om te wag tot die gras gesny was.  :thumleft:
 
Top