Hogsback / Michel's Pass

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Difflock

Race Dog
Joined
Jul 27, 2012
Messages
1,598
Reaction score
64
Location
Kirkwood
Bike
Yamaha Super Tenere
Gister oggend van Adelaide plaas gery na Fort-Beaufort Dutchman81 daar ontmoet, vertrek na Hogsback via Alice(Hogsback Pass), Hogsback aan gekom en heerlik gesmul aan n gesonde Breakfast, daarna dit gaan afstap na die The Edge. Van daar vertrek ons na bodorp T aansluiting links Seymour deur Michel's Pass toe, nie regs Cathcart toe. So min tyd maar so baie om te sien, wereld daar het lekker reen gehad en begin nou mooi lyk, gaan mooi lyk wanneer ons oor twee weke daar deur gaan na Thomas River. Aangeheg vind n paar kiekies, Michel's Pass kan mens ok afry maar op gaan bietjie moeiliker wees maar net versigtig ry, snaak toe ons onder kom staan daar n bordtjie met die woorde, only 4x4 and bakkies. Trippie van Fort-Beaufort tot weer daar 130km, 4uur trippie.
 

Attachments

  • 2012_10_28_IMG_3783.JPG
    2012_10_28_IMG_3783.JPG
    77.2 KB
  • 2012_10_28_IMG_3767.JPG
    2012_10_28_IMG_3767.JPG
    67.4 KB
  • 2012_10_28_IMG_3771.JPG
    2012_10_28_IMG_3771.JPG
    65.2 KB
  • 2012_10_28_IMG_3789.JPG
    2012_10_28_IMG_3789.JPG
    68.4 KB
  • 2012_10_28_IMG_3790.JPG
    2012_10_28_IMG_3790.JPG
    58.3 KB
  • 2012_10_28_IMG_3791.JPG
    2012_10_28_IMG_3791.JPG
    54.5 KB
  • 2012_10_28_IMG_3810.JPG
    2012_10_28_IMG_3810.JPG
    48.4 KB
Thanks Difflock, Michel's Pas is een van my gunsteling roetes, ek sien elke keer iets nuuts op daai stuk pad en die pad is elke keer anders. 

Love die Oos Kaap.  :thumleft:
 
Dit was regtig n ''learning curve'' gewees teen daai berg af , het nuwe respek vir die klr se sump guard en brieke , thanks Difflock vir die trippie en Mev Difflock vir die fotos... :ricky:
 
Nice thanks guys looks stunning!!
 
Groot plesier aan die wat kyk, ek moet sê dat ek nog nie lank bike ry nie maar op elke trippie n ander pad oppervlakte tee kom en n mens se benadering altyd bietjie beter voorbreid maak op n nuwe stuk pad. Ek moet se hoe laer jy afsak en verby die mugrasies gaan van Michel's Pass kan jy sien dat dit eens op n tyd mooi versorgde plase was. Van die plaas huise het die pragtigste uitsigte wat mens nie vir geld sal verruil nie. Wat vir mens die grootste plesier gee is die natuur(reuke, fonteine, berge, strome,donggas) so vinnig reageer na reen en die wereld net groener en groener raak.
Ek is ook so in my noppies met die XTR 2 up, ek weeg 130 en my vrou 60 so ons al klaar oor die bike se limit maar ek ry stadig en Rooi Suzi het nog baie krag, teerpad travel ons so 110 en dus goed genoeg vir my.
 
just did the same section plus much more - very wet but probably ranks as one of the best rides this year , landscape keeps changing which makes this area very interesting!! check out our post P.E. TO HOGSBACK AND BACK.
 
Top