Ek dink daaraan om een van die 450's aan te skaf en ek hou nogal van die WR's, maar hulle is n bietjie duur teenoor die Honda 450X. Ek het al baie gelees en gehoor van die valve probleme op die Hondas. Is die probleem al opgelos deur Honda en as n man 2de hands sou koop en watter jare moet vermy word.
Dankie baie
Dankie baie