FJR1300
Race Dog
Ek het vandag die geleendheid gehad om gou n draai met die nuwe klein Honda te gaan ry en was baie aangenaam verras dat hy so lekker ry. Mens soek net grondpad as jy op hom is.
R44 000.00 op die pad. Ek is seker Honda gaan baie van hulle aan die boere verkoop want soos ek verstaan vervang hy nou die Bushlander 200.
R44 000.00 op die pad. Ek is seker Honda gaan baie van hulle aan die boere verkoop want soos ek verstaan vervang hy nou die Bushlander 200.
Attachments
-
20170621_132953_resized_1.jpg143.2 KB · Views: 558
-
20170621_133022_resized_1.jpg159.8 KB · Views: 530
-
20170621_133030_resized_1.jpg164.7 KB · Views: 509
-
20170621_133040_resized_1.jpg122.9 KB · Views: 518
-
20170621_133046_resized_1.jpg115.7 KB · Views: 501
-
20170621_132936_resized_1.jpg176.1 KB · Views: 508