Hont val in Clarens

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lyk nie of daar enige skade aan die bike is nie? Net verf.  Dit kon 'n duur (en seer) speletjie gewees het.

 
Mev Vis Arend said:
:eek:

Ek is bly jy is ok, Crazy Biker Chick. 
Ons is biker chicks ons is taai. Dankie in elk geval. Sit met roasties op my knieg wat nog bietjie seer is.
 
jagter said:
Lyk nie of daar enige skade aan die bike is nie? Net verf.  Dit kon 'n duur (en seer) speletjie gewees het.


Geen skade aan bike en verf is al klaar skoon gemaak.  Gelukkig het ek die regre gear aangehad.
 
Ook bly alles is ok - maar die fotos laat my huistoe verlang!!!  :'(
 
Dit is die rede hoekom ñ mens nie teerpad moet ry nie, nat verf.
Ek persoonlik dink hierdie natverf gevallery is ñ eerste waarvan ek al gehoor het, baie geluk. :ricky:
 
Top