HtB se SOLO TRIP!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Na die week se ontspan net so voor ekke moet draai!!! Julle moet onthou ek moet so n dag voor Ouma in Phalaborwa wees want ek moet haar weer in Hoetspruit oppie lughawe gaan haal!!!! Anners gaan oudste in seriaaas kak wees!  Kontak ek toe weer vir my ou Mater van Bloem want ekke onthou hy het iets gepraat van hy gaan weer da naby Gariep draai!! Nou my plan was om ma weer daar by die Groen Deur in Gariep te slaap :thumleft: Schalk se toe vir my hy is oppe plek net so neffens die dam en hulle het n paar skape oppie spit!!! Ek moet da kom draai! Ek se toe vir hom ekke saal ne die Buffel op as ekke gesuip is nie.....eeen of hy dalk n ou leplekkie kan organise op die plek wa hy is :thumleft: Hy laat my toe weet"NO PROBLEM"kom!!!
 
Ekke en Ouma oppie strant!!! Moenie lag nie!!! Ons kom vannie Bosveld af en da issit warm :peepwall:
 

Attachments

  • Edited for WD RR 41.jpg
    Edited for WD RR 41.jpg
    135.9 KB
Na die week se geleeg le issit toe weer tyd ommie pad binneland toe aan te pak :thumleft:
 

Attachments

  • Edited for WD RR 42.jpg
    Edited for WD RR 42.jpg
    284.2 KB
  • Edited for WD RR 43.jpg
    Edited for WD RR 43.jpg
    287.8 KB
Die pad terug Colesberg toe!!!
 

Attachments

  • Edited for WD RR 44.jpg
    Edited for WD RR 44.jpg
    251.6 KB
  • Edited for WD RR 45.jpg
    Edited for WD RR 45.jpg
    259.4 KB
  • Edited for WD RR 46.jpg
    Edited for WD RR 46.jpg
    214.4 KB
Ekke punch toe my maat van BLOEM se directions innie ou Zumotjie in en ons mik vir daai skape oppie spit :thumleft:
 
Harry the Buffalo said:
Nou ekke weet nie of julle gaan weet wat ek bedoel nie!!!! Die week by die see het ek weer vir Ouma geniet!!!! Ons bly in een huis met NET ons viervoetige kinners!!! Ek gaan elke dag werk toe en sy doen ha ding by die huis :patch: Ma toe besef ek ons het vir die laaste paar jaar heeltemal ....................elkeen met sy eie pyn by mekaar verby geleef!......En ek besef!!!! YES :ricky: Da IS LEWE na die DOOD :thumleft: eeeen ekke weet for future MOET ekke dinge verander :thumleft:

Groot waarheid HtB... :deal:

Reis lekker saam.... Port Alfred het spesiale herinneringe vir my... :thumleft:
 
HB 9 said:
Harry the Buffalo said:
Nou ekke weet nie of julle gaan weet wat ek bedoel nie!!!! Die week by die see het ek weer vir Ouma geniet!!!! Ons bly in een huis met NET ons viervoetige kinners!!! Ek gaan elke dag werk toe en sy doen ha ding by die huis :patch: Ma toe besef ek ons het vir die laaste paar jaar heeltemal ....................elkeen met sy eie pyn by mekaar verby geleef!......En ek besef!!!! YES :ricky: Da IS LEWE na die DOOD :thumleft: eeeen ekke weet for future MOET ekke dinge verander :thumleft:

Groot waarheid HtB... :deal:

Reis lekker saam.... Port Alfred het spesiale herinneringe vir my... :thumleft:
TX Mater! EKKE toer darem nou BAIE lekker :thumleft:
 
Nou in Colesberg aan gekom het my Mater van Bloem my instruct om nie die highway ...Gariep toe te vat nie maar ekke dink dit was die R58 :patch: :patch: :patch: :patch: Kan nie so leka onthou nie....ma nou ja!!!! Blykbaar voor DIE plek kry mens n afdraai na links en dan issit so n stukkie grondpad en dan daag mens by daai skape oppie spit op :patch:
 
Nou mense :patch: :patch: GLO dit as julle wil :peepwall: :peepwall: Ma dis rerig waar :peepwall: :peepwall: Toe ekke die plek binne y toe dink ekke mos!!!! MOER ma hi is BAAIE scooters wat nes die Buffeltjie lyk :patch: :patch: :patch: EN eers toe besef ekke ma ekke is by die WD Bash van 2015 :peepwall: :peepwall: :peepwall:
 

Attachments

  • Edited for WD RR 47.jpg
    Edited for WD RR 47.jpg
    227.8 KB
  • Edited for WD RR 48.jpg
    Edited for WD RR 48.jpg
    363.9 KB
  • Edited for WD RR 49.jpg
    Edited for WD RR 49.jpg
    268.7 KB
  • Edited for WD RR50  .jpg
    Edited for WD RR50 .jpg
    379.1 KB
EEEEN toe ekke gewoond geraak het aan wa ekke nou eintlik  is eeeen My Mater van Bloem vir my n koue in die hand gestop het :thumleft: Toe beginne die kuier! Nou Twe TWE het blykbaar gese ekke moetie komkommer nie ek sal n leplekkie kry :thumleft: TOE is ekke gewax :thumleft:
 
N Bietjie later die middag toe kry ek my ou MAAT ETS daar tussen die scooters! Hy nooi my toe om sommer daar by hom en sy vrou te kom slaap in hulle schalet!!! Dis nou hulle twee op die boonste vloer en ekke op die onderste vloer vir daai mense wat nou weer hondse gedagtes het :patch: :patch: Het al oppe vorige trippe by hulle in Prieska gekuier!...........En watse lekker experience was dit nie!!! Hulle is veskriklik gasvry en nice!! DANKIE ETS vir daai ou leplekkie by die BASH :thumleft: :thumleft: Daar word toe TOT laat gekuier en ekke ontmoet die anner Wille Honne!! Moerse moeilik om FORUM name by gesigte te sit :patch: :patch: Ma ons traai hard :peepwall: :peepwall:
 
Dit was regtig baie lekker om saam al die manne en manninne te kuier!! Thanks aan almal vir julle gasvryheid!! Ek gaan geen name noem nie want die Uncle se geheue issie meer so brite nie!! NET THANKS :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Die volgende dag start toe daai stukke pad van Gariep Gauteng toe :patch: :patch: :patch: Ek en die ou Buffeltjie hak toe maar net top gear en sleep.................KM na KM :peepwall: :peepwall: Omdat dit so n rapsie ver van Gariep Phalaborwa toe is het ekke besluit ek sal nog een nag oorslaap da by my Broeder en dan die laaste been huistoe aanpak!! Onthou ek moet voor Ouma in Phalaborwa wees sodat ekke haar weer op Hoedspruit se lughawe kan gaan haal!
 

Attachments

  • Edited for WD RR51  .jpg
    Edited for WD RR51 .jpg
    218.2 KB
Gee julle een raai waar was my eerste stop in Phalaborwa :patch: :patch: :patch:
 

Attachments

  • Edited for WD RR53  .jpg
    Edited for WD RR53 .jpg
    260.9 KB
OK!!!!!! Nou het daai vet dame al weer gesing en het nogga baie lekker trippie oppie ou Buffel tot n einde gekom :thumleft: :thumleft: Thanks aan almal wat saam gery het! Dit word wardeer! Maak dit die moeite werd om te skryf! Tot n volgende keer :thumleft: :thumleft: :ricky:
 
HtB - was jy toe betyds op Hoedspruit?  :peepwall:

Lekker saamgery op jou SOLO!  :thumleft:
 
HB 9 said:
HtB - was jy toe betyds op Hoedspruit?  :peepwall:

Lekker saamgery op jou SOLO!  :thumleft:
YEBO!!! Ekke is n OUPA wat nie bang is vir sy 2 MUISE nie!!! Ek het hulle die volgende dag al twee gaan haal by die kleuterskool en ons 3 het Ouma gaan surprice da by Gate Way LUGHAWE op Hoetspruit :thumleft: Hier het ons gou n Pistop gemaak om sweeties op Hoetspruit te koop en toe wag ons 3 geduldig vir OUMA wat uit die wolke uit moet kom :ricky: :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • Edited for WD RR54  .jpg
    Edited for WD RR54 .jpg
    308.8 KB
  • Edited for WD RR55  .jpg
    Edited for WD RR55 .jpg
    299.8 KB
SchalkL said:
Tx Dave, nice RR.  :thumleft:
Plesier Man van BLOEM!!! Thanks dat jy my weer die pad terug FORUM toe gewys het!!! Geniet dit regtig weer :thumleft: :thumleft: NOOIT gedink iemand onthou nog vir "Harry the BUFFALO"nie :patch:
 
Top