Jonaskop Villiersdorp Dagtrippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,105
Reaction score
294
Bike
BMW R1200GS Adventure
Dis n sielkundige ding , ek sien elke dag daardie berg van my plaas af op Robertson . Ek wil nog daar uit . Na n bietjie vra hier en n telefoonoproep daar , kry ons die sleutels vir die hekke , ek het lekker pêlle !!

Die uitsig van Robertson kant af , ons eindbestemming in die verte. 
 

Attachments

  • 30- 10- 2010 001.jpg
    30- 10- 2010 001.jpg
    55.3 KB
1.  Die groep bestaan uit , my , Louwtjie, Hentie , Rooipoot, Mapsource, Wikus en 2 Stroke Dan .

2. Vanaf Brandvlei Kelder kruip ons bestemming al nader.

3. 1ste hek van vele.

4. Danie looi die Yammie teen die bulte op .

5. Hek no. 2
 

Attachments

  • 30- 10- 2010 007.jpg
    30- 10- 2010 007.jpg
    113.1 KB
  • 30- 10- 2010 010.jpg
    30- 10- 2010 010.jpg
    57.3 KB
  • 30- 10- 2010 014.jpg
    30- 10- 2010 014.jpg
    123.9 KB
  • 30- 10- 2010 016.jpg
    30- 10- 2010 016.jpg
    100.9 KB
  • 30- 10- 2010 021.jpg
    30- 10- 2010 021.jpg
    151.3 KB
1. Hek no. 3 , die laaste een .

2. Al kronkelend op , op , en op.

3. Wikus

4. Indrukwekkende rots vormasies nader aan die kruin.

5. Danie
 

Attachments

  • 30- 10- 2010 034.jpg
    30- 10- 2010 034.jpg
    106 KB
  • 30- 10- 2010 032.jpg
    30- 10- 2010 032.jpg
    118.4 KB
  • 30- 10- 2010 030.jpg
    30- 10- 2010 030.jpg
    121.2 KB
  • 30- 10- 2010 024.jpg
    30- 10- 2010 024.jpg
    141.3 KB
  • 30- 10- 2010 022.jpg
    30- 10- 2010 022.jpg
    130 KB
1. Die FM toring , bleddie hoog , sy punt raak weg in die wolke . :imaposer:

2 Stewig geanker .

3. Van links ,  Mapsource, Hentie , Fenderbender, 2Stroke Dan , Rooipoot, Wikus en Louwtjie.

4. In die voorgrond die selfoon toring , agter die FM toring .
 

Attachments

  • 30- 10- 2010 037.jpg
    30- 10- 2010 037.jpg
    88.7 KB
  • 30- 10- 2010 038.jpg
    30- 10- 2010 038.jpg
    113.4 KB
  • 30- 10- 2010 043.jpg
    30- 10- 2010 043.jpg
    104.7 KB
  • 30- 10- 2010 048.jpg
    30- 10- 2010 048.jpg
    126.2 KB
Die wolke het die sig so bietjie beinvloed , nie wat ons wou hê nie , maar nietemin kon ons darem die uitsig geniet . Op 1638 m bo seevlak , kyk mens nogal af na die wolke. Darem ook lekker om n ou biertjie te nuttig saam met so n mooie uitsig . Die standby Port was darem nie nodig nie , was darem toe nie so koud daar bo nie .

Die terugtog was ook n ervaring , het my fiets afgeskakel en in neutral gesit en basies tot onder gefree. Julle manne met die ABS fietse moet dit asb. tog nie probeer nie !!
Ons het die dag afgesluit met n lekker gesellige ete by Die Dros op Worcester en Danie het ons weer met n paar kwinkslae vermaak . Ons  arme BMW ryers moes dit weer hoor . :imaposer:

Dankie vir almal wat saamgery het , ons moet weer so maak . :thumleft:

Laaste paar foto's van die uitsig van bo af.


 

Attachments

  • 30- 10- 2010 052.jpg
    30- 10- 2010 052.jpg
    120.2 KB
  • 30- 10- 2010 051.jpg
    30- 10- 2010 051.jpg
    104.9 KB
  • 30- 10- 2010 041.jpg
    30- 10- 2010 041.jpg
    137.2 KB
  • 30- 10- 2010 035.jpg
    30- 10- 2010 035.jpg
    101.4 KB
  • 30- 10- 2010 036.jpg
    30- 10- 2010 036.jpg
    114.1 KB
Julle gelukkige klomp blikskottels, ek moes gister met 'n pad langs die treinspoor tevrede wees. Nooi ons asb volgende keer saam.
 
Fenderbender

Waar is jou plaas op Robertson? Of eerder watse kant van Robertson?

 
How things change :eek:: :pot:2SD riding with a bunch of BMW's ??? :mwink: :imaposer: :imaposer: Only joking, nice ride guys.
 
baie mooi foto's fenderbender hoe lyk dit vat ons hom die naweek van die "drinks on breede" van die anderkant af  :imaposer: :imaposer:
 
Grrrr.... said:
Fenderbender

Waar is jou plaas op Robertson? Of eerder watse kant van Robertson?

Grrr , ek is so 10 kilos buite Robertson aandie Worcerster kant , Goree is die area.
 
torra said:
baie mooi foto's fenderbender hoe lyk dit vat ons hom die naweek van die "drinks on breede" van die anderkant af  :imaposer: :imaposer:

Ons sal eers met die klein fietsies moet gaan eksploreer . Ek dink daar lê werk .
 
Fenderbender said:
Grrrr.... said:
Fenderbender

Waar is jou plaas op Robertson? Of eerder watse kant van Robertson?

Grrr , ek is so 10 kilos buite Robertson aandie Worcerster kant , Goree is die area.

Nice trippie FB!
911
Ken jy dalk vir Pieter Rossouw, hy boer ook daar rond?Thx
911
 
Swanniebraai said:
Nice trippie FB!
911
Ken jy dalk vir Pieter Rossouw, hy boer ook daar rond?Thx
911

Ja Swannie , ek ken vir Pietertjie Pan , hy boer so kilometer van my af , ons kerk se mense .  :thumleft:
 
Fenderbender said:
torra said:
baie mooi foto's fenderbender hoe lyk dit vat ons hom die naweek van die "drinks on breede" van die anderkant af  :imaposer: :imaposer:

Ons sal eers met die klein fietsies moet gaan eksploreer . Ek dink daar lê werk .
  :imaposer: dis al wat ek het  :imaposer: maar ek dink jy's reg ek het nou die naweek so geloer dis net klip dink nie my donkie sal dit maak nie  :biggrin:
 
What an amazing place to ride to!  One day I hope to ride up there if you do it again.

I was checking it out on Google Earth.  What the hell is that place about 3 km to ENE (64 degrees), and who did they have to know to get that right?
 
Top