ThysBasson
Race Dog
- Joined
- Aug 17, 2010
- Messages
- 965
- Reaction score
- 0
- Location
- Zeerust - North West
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Wat is jul mening oor rallies ?
Ek bly weg. Ek was presies 2 minute by die rally op Rustenburg- ek dink dit was die Poison Rally - toe maak ek spore.
Later die middag toe vertel 2 ouens van Klerksdorp my, dat daar 4 mense dood is. 2 Bikers en 2 toeskouers, 'n ma en haar klein seuntjie, deur 'n ou wat in hulle vas gewheelie het.
Ek word altyd saam genooi deur die locals hier by ons, maar ek het maar altyd 'n verskoning.
Ek gaan eerder na ons bashes en ride-outs toe, die klomp suip maar woes, maar gedra hulle darm soos mense.
Gaan julle op die rallies ?