KATBERG VIA BALFOUR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Wow!

ek sal daar moet gaan n draai maak

KLR en bospaadjies....dit gaan hand aan hand soos brannewyn en coke
mooi report :thumleft:
 
I did that ride May last year with a few friends.
Tiger XC, Tiger Explorer, GS800 and a Triumph Scrambler.
It was a really lekker ride.
We went up from Port Alfred and stopped in Aliwal North, it was the 2nd last day of our Micro brewery tour.  :bar: :bar: :bar:
 
Dankie Carrots , glo dit of nie maar ja dit lyk nog dieselfde , vra maar vir Andre E , Balfour was n pragtige plekkie met n saag meule en tabbak fabriek ens destyds , pragtige riviere en kranse , die pad wat julle destyds gery het  was toe nie geskraap nie , nou ja dit het vlugtig n ''grador'' gesien in die laaste 6 maande !
 
Kyk nou praat jy Lem , ek het nounet my ''suspension'' verbeter en ja ek geniet my Klr net meer en meer , dankie vir die belangstelling...
 
Hope you enjoyed the eastern cape beer BiganDaft , how did the bigger bikes handle the route ?
 
Die Greens, wat die saagmeule daar gehad het, se kleinseun is my buurman hier in Queenstown. Nog steeds in die hout bedryf.
As my Pa eers begin praat oor daai dae kry hy nie end nie. Swaar, maar lekker dae, se hy.
 
Dutchman81 said:
Hope you enjoyed the eastern cape beer BiganDaft , how did the bigger bikes handle the route ?

The 800XC an GS 800 were fine, the scrambler okay, and the Explorer was a bit of a hand full.
When we got to the Golf estate I thought that the road would improve, ha ha ha.
We eventually got over the mountain, rode some distance though the veld and then found a road to continue on.
all in all was a cool trip.

Craft beer is always good.

The annual Craft Beer Fest is on in Clarens at the end of February again...
Booked in already
 
Lekker R & R.  that is a nice part of the world.  thanks for sharing
 
Donkey Kong said:
Dankie oom vis... we both really enjoyd it ! cant wait to go on a ride with other Dogs... so keen ! :ricky:

Join ons op die Bulldogs to Middelton 9 en 10 Februarie!! Gaan 'n lekker ride wees!!!
 
Dankie vir die ''invite'' Spoedvark , ek is so goed as daar , sien jou daar... :ricky:
 
Dutchman81 said:
Dit was n lekker ''trippie'' gewees dankie , ek stem saam oom Vis , ons is gelukkig in tye van nou om so n passie te geniet . Kom aan Diffie waneer ry ons twee weer n draai ? Ec Guy Fix your Beemer now man...  :ricky:
Die 10 Feb is naby, ek wil saam met Jup deur kom die saterdag middag, weet jy of daar kamp plek is of moet ons in n kamer bly?
 
Difflock said:

Altwee. 
 
Vis Arend said:

Dankie, ek wil kamp.
 
Lots of us camping as well!!!!!
Dankie, ek wil kamp.
 
Spoedvark ek pitch my tent vêr van die manne wat stompe saag :ricky:
 
Latest posts

Top