Bliknêrs
Race Dog
Sondagoggend en ek sukkel om uit die bed uit te kom soos n student in eksamentyd.
Dis al 8 uur toe ek uiteindelik in die pad val.
My plan is Montagu, dan met die grondpad Ladismith toe.
Van Ladismith af Vanwyksdorp toe, dan Riversdal en N2 om huistoe.
Daar le alweer sneeu op die berge en dit was al 11 uur toe is my vingers nog dood!
Paar fotos: