Koës foto report.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 9, 2010
Messages
1,316
Reaction score
212
Location
Paarl
Bike
Yamaha T7
Me and @Legadema took off on Wednesday morning.
Route: Bainskloof, Op-die-Berg, Katbakkies, Tankwa, Calvinia and Loeriesfontein.
IMG-20220706-WA0035.jpg
IMG-20220706-WA0043.jpg
IMG-20220706-WA0042.jpg
IMG-20220706-WA0041.jpg
IMG-20220706-WA0039.jpg
IMG-20220706-WA0040.jpg
IMG-20220706-WA0038.jpg
IMG-20220706-WA0037.jpg
IMG-20220706-WA0045.jpg
IMG-20220706-WA0044.jpg
 
Had a dop with @Hinksding Wednesday afternoon and headed to our camping spot at Skurweberg, really nice rustic camping spot.
Waited for the rest of the span on Thursday morning in Loeries.
20220630_073422-jpg.780435


20220630_073712.jpg

Had a nice breakfast at the Boesmanland pub and headed north to Kakamas, 296km.
I made prior arrangements for fuel to be left at Granaatboskolk.
20220630_150543.jpg

20220630_150709(0).jpg

20220630_150710.jpg

Camped at the Mas van Kakamas.
Bob had some chain problems and left early Friday morning to get it sorted in Upington.
IMG-20220706-WA0050.jpg
IMG-20220706-WA0051.jpg
IMG-20220706-WA0052.jpg
IMG-20220706-WA0046.jpg
 

Attachments

  • 20220630_073422.jpg
    20220630_073422.jpg
    172.4 KB
The road from Granaatboskolk was wet in some places, the guys there had good rains the previous week and the Boesmanland showed it.
 
We carried on Friday morning to Nakop, the longest 60km I've done. The Wind was pumping out of the North real bad. We were there for about 10min before Bob arrived, timing was perfect.
Took us a while to get through the SA side of the Border.
Next stop Ariamsvlei, D269, C11, Aroab.
From Aroab we carried on with C11 to Koës.
IMG-20220706-WA0049.jpg
 
We carried on Friday morning to Nakop, the longest 60km I've done. The Wind was pumping out of the North real bad. We were there for about 10min before Bob arrived, timing was perfect.

Daai stuk teer en wind, my fok Marelize.........................:eek::mad:
Ons het daai stuk teer die vorige dag gedoen en daai wind die volgende oggend gekry. Ek raak sommer aan te suip as ek net daaraan dink.
 
Ai bly darem maar lekker om NAM toe te ry!!! 😘Sien uit na die res Danie!!(y)
 
Ons was 5 man sterk om mee te begin.
Ek, @weskus , @Legadema , Boetie en Kallie.
Boetie moes ongelukkig weens persoonlike redes sy toer kort knip.
Hy het die Vrydag by Kakamas omgedraai.
Boetie 1190
Kallie 800
Dewald en Bob 990
en ek op die 7 honnertjie.
 
  • Like
Reactions: ETS
Rikus het vir ons luukse akkommodasie gereël, en ons het lekker vet Persie tjops daar geëet Vrydagaand.
Weereens dankie Rikus ons waardeer jou moeite.
Saterdag, terwyl ek en Bob vir die drags in die dorp geoefen het het Dewald gou gewys die Meelgesig kan nog sy voete optel. Toe ek en Bob by die pan kom was als oor.😥

Die res van die dag was maar rustig en het meestal op die Hotel se stoep plaasgevind.
 
  • Haha
Reactions: ETS
Ons het redelik vroeg gaan inkruip Saterdagaand, maar die res van Koës was meestal heel nag wakker.
So net na middernag het Putin besluit die manne van die Weskaap moet gebom word.
Disclaimer:
Niks diere, tente en eiendom is in die voorval beskadig nie, net ons senuwees.
Die video sal ek eerder nie plaas nie, weens taal gebruik.
Ons het Sondagoggend so rondom 0900 vertrek rigting Aroab.
Kallie het ons verlaat en Keetmans om gegooi terug Vredendal toe.
Roete vir die dag.
Koës, D611, C16, Aroab, D622, D565, D294, D205, D269, Ariamsvlei.
Op Aroab kon ons darem breakfast kry.
n Blikkie kerrie mince en bully beef.
IMG-20220706-WA0047.jpg
IMG-20220706-WA0048.jpg
IMG-20220705-WA0026.jpg
IMG-20220705-WA0025.jpg
IMG-20220706-WA0062.jpg
 
Van Ariamsvlei, Nakop en Kakamas.
Die slag het ons vinnig oor die grens gekom.
Weer daai stukkie teer tot by die Lutzputs afdraai en dan Kakamas.
IMG-20220706-WA0061.jpg

IMG-20220706-WA0055.jpg


Sondagmiddag laat Kakamas, alles is toe.
Ons kort kos vir die aand, maak somme oor roetes en of ons genoeg drinkgoed het.
Ek vat die laaste 3 wieletjies wors by Kaap Agri se winkeltjie, gooi petrol en verneem van nog n plek wat ons miskien kan help.
IMG-20220707-WA0012.jpg

IMG-20220707-WA0013.jpg

Lanklaas so n vuil plek gesien soos die.
Ons vat pad, rigting Kenhardt.
n Ent uit die dorp begin ons rondkyk vir kamp plek en kry die perfekte spot.
IMG-20220706-WA0057.jpg
IMG-20220706-WA0056.jpg
IMG-20220706-WA0058.jpg
IMG-20220706-WA0059.jpg
IMG-20220706-WA0060.jpg
IMG-20220706-WA0063.jpg
 
Maandag oggend staan ek op soos n kind op n Sondag voor koshuis toe gaan.
Verlang die gesin by die huis, maar is ook spyt dat die trip nou einde se kant toe staan.
Vandag is dit 750km huistoe.
Ons maak die moeilike besluit om teer te gooi van Kenhardt tot in Calvinia.
Amper 300km teer en ek weet daai 990's gaan hardloop.
Stop vir sous in Kenhardt, vir ons en vir die scooters.
144km van Kenhardt tot Brandvlei. T7 vat 12L
😯
Drink gou iets by die Windpomp en stoot vir Calvinia.
Probeer vir Dewald jaag die laaste 30km.
🙈
Gooi weer meer in as die 990's.
Nou R355 huistoe.
Split op Ceres en kom op donker by die huis.
Dankie manne was n lekker trip, lekker gelag en gekuier.
Sal weer saam met julle ry.
IMG-20220706-WA0074.jpg
IMG-20220705-WA0019.jpg
IMG-20220706-WA0076.jpg
IMG-20220706-WA0075.jpg

IMG-20220705-WA0028.jpeg
 
Top