Duster
Race Dog
- Joined
- Apr 23, 2010
- Messages
- 1,398
- Reaction score
- 0
- Location
- Naboomspruit, Limpopo
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Ek wou al lankal die pas gaan ry het, maar was nog nooit gelukkig genoeg om by 'n groep in te val wat gegaan het nie. En die behoefte was steeds op my "to do list".
So 'n rukkie gelede praat ek en Andre Joubert (nie 'n WD nie) of hy nie lus is om saam my dit te gaan ry nie, en hoe meer ons praat, hoe langer word ons trip. Dit eindig toe op oor 2 dae en strek van Naboomspruit af tot in Hazyview en weer terug. Saterdag oggend gery en Sondag 15:00 terug by die huis.
Baie dankbaar en meer as tevrede.....
Roete was min of meer so: Naboom, Roedtan, Dan so 6km buite Roedtan op die Immerpan pad regs op 'n grondpad na Bylsteel en dan noord tot by die R36 waar ons in die berg sou indraai. Op die eerste grondpad, terwyl ek my bande afblaas, stop 'n dame by ons en deel ons mee die pad loop dood in 'n wildsplaas. Dan maar teer tot waar ons wil wees, gelukkig, want ons sou die tyd nodig hê.