blackbird
Race Dog
N Bike pel vra my nou die dag wat in brandstof die tenks laat bruin word? Blykbaar van PE tot George gebeur dit met van sy pelle met KTM's. Ek het nou al die slimmes by Engen gevra maar geen regte andwoord nie. Hier bo bly die tenks glo deurskynend. Nog nooit daarvan gehoor. Wat is die honde se ondervinding en waar gebeur dit? Is dit dalk die addetives wat hulle gebruik?