Ladismith WC Eco-Fees 29 April-1 Mei

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Berty77

Race Dog
Joined
Aug 13, 2010
Messages
2,844
Reaction score
145
Location
Kuilsrivier
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ladismith hou jaarliks n natuur warderings fees.
Hiers die link: https://www.ekofeesladismith.co.za/

Laas jaar het ek die 4x4 hindernis baan met my treefirftie aangedurf en n lekr kontant prysie vir my moeite weggeslaan. Ek was nie by die prys uitdeling nie want ek was te besig om my fiets uit n modderput te grawe met n TLB. Was groot sports vir die skare toeskouers!
Die jaar het die organiseerders besluit om ons 2wiel en kwat ouens in te sliut by die verrigtinge en het hulle vir ons n lekr dag rit gereel om te sorg dat ons nie weer die 4x4 ouens skaam maak nie. Dis n groot ding op ons dorp en menigte ouens bou jeeps en 4x4 goeters net om die hindernisse aan te durf.
Bring die vrou en kinders en los hulle om hulself te geniet terwyl ons gaan bike/perd/4x4 ry.

Cheers
Berty
 
Top