Langpad Huistoe 2 - Pics added

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nice pics my bra. Julle kan maar weer 'n trippie ry. Hier sal altyd kreef die kant le en wag.
 
very nice, very nice
goed gedoen jou storietjie en lekker baie pics.
 
lekkere man !!!

Hoe lank het julle vir die pont gewag?? Mens moet hulle nommer kry of iets!!!!!! (net jammer daar is nie sein nie)
 
Man ons was almal verbaas die keer toe ons "uitboek" aan die Namibia kant,toe radio hulle die pont om te se ons is oppad.Ons dog toe ons gaan sommer op die pont ry as ons daar aankom,maar hulle wag toe vir 'n bakkie om oor te bring van die ander kant af so op die ou end het ons seker 20 minute gewag en om als te kroon moes ek met my kortgat my bike probeer omdraai in die modder onder by die water!
 
En jy het mos die kleinste bike van almal !!!
 
Top