Lekker alleen in die Karoo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Baie dankie. Dit is goed om te lees en ek gaan dit verseker ook doen die jaar. Frans
 
Baie lekka , ek is a groot ondersteuner van die solo getaways ,  :thumleft:

 
Hene man, ek pak sommer die katoom nou en val in die pad.
Dankie vir die foto's en storie share.
Lekker man!

Groete.
 
Wat 'n lekker RR.Thanks for sharing :thumleft:
 
Great report Daan en dankie dat jy gedeel het. Nou is ek nog minder lus vir werk en wil net daardie paaie gaan verken!  :thumleft:
 
Great RR gewees !!  :thumleft:
 
Baie dankie, ek het lekker gelees en kiekies gekyk.  Eendag....  (sug)
 
Dankie Daan!

Dit was nou n bakgat RR, maak gerus gou weer so!  :thumleft:
 
Top