lekker roetes

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Please note that the pictures will never represent the vastness nor the panorama that we've seen this afternoon
:laughing4:


lekker man  :thumleft:
 
Bly jy het darem nie stil gesit nie.  :thumleft:
 
in Luxon attending a very high budget show
??? high budget?  ek iets gemis erens?  (of is dit al die tires en tubes wat ek nodig gehad het  :laughing4: )



:thumleft:
great RR.    waar presies is die roete?


 
Lekke Cassie  :thumleft:

Volgende keur kom jy saam.  :laughing4:
 
dis as jy in 11de laan by denneoord aanry is daar paving pad wat  munisipale grond bikes belet maar die hek is oop. die pad gaan lyk dit my na ou george damwal toe. maar ek het later omgedraai ek was bang vir foresrtry se mense. ons moet dit gaan ry die naweek
 
Weet julle of ek daar mag ry?  Johann??
Ek wil dieper in die berg ingaan.  daar is hekke maar almal is oop.  Jy kan sien hulle is besig met ontbossing.  Wat fine Forestry jou as hulle jou daarso vang.  Ek was nie eers halfpad op die roete gewees nie toe raak ek bank en ons draai toe om.  Gryph jy moet saam kom ry.  Hoe meer ons is hoe meer intimideerd sal die Forestry ouens voel.  Hulle sal sekerlik nie elke liewe bike fine nie :mad:
 
cassiebotha said:
Weet julle of ek daar mag ry?  Johann??
Ek wil dieper in die berg ingaan.  daar is hekke maar almal is oop.  Jy kan sien hulle is besig met ontbossing.  Wat fine Forestry jou as hulle jou daarso vang.  Ek was nie eers halfpad op die roete gewees nie toe raak ek bank en ons draai toe om.  Gryph jy moet saam kom ry.  Hoe meer ons is hoe meer intimideerd sal die Forestry ouens voel.  Hulle sal sekerlik nie elke liewe bike fine nie :mad:

Ek was al tot by die Pepsi poele met die bike. Het nêrens borde gesien nie en niemand het gekla nie!!
 
ek gaan more middag daarso toevallig ry saam met pel wat by minisipaliteit werk met 2 bikes
 
Cassie you may not ride there.  I can understand that you want to believe you did not know but it is so obvious.  A sign showing "no bikes" like you saw is enough, the gate does not need to be locked.  By doing it and posting this here you are doing no one a favour.  This may seem like a vast unknown wilderness to you but it is not, every little road you saw is regularly used by George's hikers and particularly mountain bikers.  It is easy to see exactly were you were when each of these photos were taken. 

I regularly need to negotiate access with the people who control this land.  They are particularly nervous at the moment because of the risk of fire as things are now.  You can expect a serious fine if caught.  They are experiencing all kinds of problems.  Like this Saturday someone broke the lock at the gate on the end of the Dam wall.  While the gate was open at least one guy on a small Chinese bike entered he claimed that he found it open.  You will remember up till recently, we could all enter the Dam area on bikes like you did on Sunday.  You will see that this has now also been prohibited, something that irritates me a lot.  The decision to ban the bikes was made because the guys on the quads and MX bikes used the area as a play ground every Sunday, creating lots of noise, in violation of the boards prohibiting riding off the main road.  Now it has been spoiled for us all and we may not even ride by bike to the dam using the main road.  I do not know how you got to the dam wall, apart from the main gate where there is signs prohibiting bikes, and where the guy at the gate is supposed to stop you, there are 2 easy other routes than can be used, but clearly is not meant to be used.  By doing what you did on Sunday, + what the guys who broke the gate Saturday did, and posting your ride here you are making things more difficult, not helping.  Sorry I need to be the d**s to tell you this, but someone has to.
 
ek het gawag vir dit.

Kaspaas, spaar eerder die boetegeld en koop vir jou n KLR of iets. Dan kan jy ten minste saam met regte DS ouens ry op plekke waar dit so bedoel is. Jy is nou net besig om vir jouself n gat te grou, of hoe?
 
I also find out this afternoon from a municipal official that is in charge of witfontein Forest station.  She also said that they are now going to impound any bikes on their property.  Reason is that bikers in the past caused a fire deep in the mountain and now because of a fire hazard all bikes is not allowed anymore.  I must tell you it was to good to be true to find the gate open anyway.   The main gate allows bikes because i seen a lot of bikes "mx mostly" on the george dam road.  We took a change and this was it.  I don't want my bike taken off.  You don't know by any chance a place like this somewhere nearby?
 
Bern rooster my oe het getraan van opgewondenheid toe ek die pad sien jong ! Maar dit is risky omdat die hek kon toegemaak geword het voordat ons terug was dan was ons in ons m@er.  Dit lyk my Tietvlei bly maar ons enigte opsie.  Ek wil nie KLR koop nie maar eerder a yamaha Tenere 660.  Die KLR lyk te outyds en die dakar lyk te duur? 
 
ooo fok Cassie.

Mense het vir jou las week gese jy moet oppas waar jy ry. En soe waar as fok gaan ry jy weer by plekke waar jy nie moet nie.

Eks ook a doos in die verhaal, maar my fok ou luister vir die mense wat ken.

Ek luister ook vir hulle  :deal:
 
Ja Ja....Ek sal nie weer nie ek belowe!!!!
Hierdie keer is dit terug na die grondpad sonder enige trails. 
Die een by Geelhoutboom was 'n ongeluk maar ek is skuldig by Gister se trails. 
 
Smithey kan jy gou asb die ride report delete.  Ek kan nie my eie report delete nie asb man. 
 
Kwaai ATTGAT wat julle aan het  :pot:  :imaposer:  :thumleft:
 
cassiebotha said:
Smithey kan jy gou asb die ride report delete.  Ek kan nie my eie report delete nie asb man. 

Scroll op na jou oorspronklike post en klik modify. Delete als in die text box en sit net n foto van n blommetjie daar.
 
cassiebotha said:
Ek wil nie KLR koop nie maar eerder a yamaha Tenere 660.  Die KLR lyk te outyds en die dakar lyk te duur? 

Ouboet, moenie te hoog mik nie! Jy sal nie die ding vir die res van tyd hoef te ry nie, kry net eers iets bekostigbaar om mee te biegin, jy kan altyd oor 6 maande opgradeer as jy mooi werk. Vra maar rond, meeste ouens het so begin, ek ingsluit.

KLR / Funduro / KLE / XT500-500 / XR400 die opsies ins eindeloos. Die bikes is goedkoop om te onderhou en maklik om aan te werk.
 
Top