lekker roetes

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek moet se as ek beter "research" gedoen het, sou ek ook waarskynlik n KLR gekoop het.
Op die trips waar ek nou al op was, het die KLR ouens gewoonlik van die breedste smiles.

Cassie, ja jy het nou pak gekry, maar ek dink jy het dit reg hanteer. Ons is almal hier om
te leer en die spirit van adventure biking te bevorder. Jy het hope gees en wat jy kort in ATGATT
en CC's maak jy meer as genoeg op in jou excitement.

Ek sien uit na jou volgende LEGAL RR!
 
cassiebotha said:
so while we fondled around the bushes we came

WFT Cassie... wat het julle alles daar in die bosse gedoen?  Of nee wag, moet eerder nie se nie!  :patch:  ;D
 
ha ha was te besig om die bikes uit slote te kry...sorry my word spell check verander altyd fiddle na fondle
 
Cassie , ek laaik jou styl ! Jy laat my ook fokken baie lag ! Ek laaik veral jou atgatt ... ??? Kom nou reg boet !!!!!!  :imaposer:
 
Cassie jy moet ophou ry waar jy nie mag nie tjom. Daai bike afvat ding is nie 'n grap nie. Baie ouens sal macho se: "niemand vat my bike nie" maar jy kan erg in die kak beland. Los bosbou se areas uit. Ek kon van tyd tot tyd permitte kry om my laaities daar in te vat tot 'n klomp drolle wat onwettig daar in gewetter het dit vir my ook opgefok het.

As jy daai tipe ding wil doen is daar areas om dit te doen. Behalwe Rietvlei is Ricus se plaas in Geelhoutboom 'n goeie opsie en so ook Louvain anderkant die berg. Daar kan jy bos paadjies ry na hartelus en sommer klein budget kamp ook vir R25.
 
As jy 'n donderse lekker pad wil ry , veral met jou klein fiets , gaan Louvain toe ,en vra of jy oor die berg kan ry Wilderness toe , dit is redelik technical maar moerse "satisfying " Ek weet jy sal vet pret he da !  :thumleft:
 
Mens kan met daai pad oor die berg tot by bosbou. Dan MOET jy omdraai.
 
Van wanneer af ?? Ek het deur gery tot in wilderness , ons het die permit by Lovain gekry .
 
julle is reg !!! ek dink jy kom by hoekwil af as jy van Lovein af gaan oor die berg.... BRILJANT !!!!!!! :drif:
 
cassiebotha said:
julle is reg !!! ek dink jy kom by hoekwil af as jy van Lovein af gaan oor die berg.... BRILJANT !!!!!!! :drif:
:thumleft:
 
fat b said:
Van wanneer af ?? Ek het deur gery tot in wilderness , ons het die permit by Lovain gekry .

Net 4x4's.

GEEN bikes in die bosbou deel toegelaat. Bel maar vir Nico. Hy self sal jou nie toelaat nie want dan stop hulle die 4x4's ook.
 
Oops sorry ! Ek was juis daar deur met my Landrover !  :-\

 
Dit lyk my hierdie bosbou storie is 'n moerse toutchy subject.  Dis erger as Porn !!!!@ :-\
 
cassiebotha said:
Dit lyk my hierdie bosbou storie is 'n moerse toutchy subject.  Dis erger as Porn !!!!@ :-\
Cassie porn kan jy skelm kyk. Jy kan nie skelm daar gaan ry nie. :imaposer: :imaposer:
 
terwyl ek op die internet was het ek gou 'n email gecheck van absa wat se my rekening is geblok.  Die email vat jou na 'n fake website toe wat lyk soos absa....Identies.  Check net uit dat indien julle absa is en inlog via internet banking dat julle url wys https://ib.absa.co.za op iets soortgelyks.  Die fake wys https://sourcedrive.com in die adress bar...dis die fake!!!! een van ons kleinte is nou net R 40 000 kwyt.  Pasop en moenie emails oopmaak van absa nie.  Nie enige email van enige bank nie !!!!!!!!!
 
Dr Dirt said:
cassiebotha said:
Dit lyk my hierdie bosbou storie is 'n moerse toutchy subject.  Dis erger as Porn !!!!@ :-\
Cassie porn kan jy skelm kyk. Jy kan nie skelm daar gaan ry nie. :imaposer: :imaposer:

Kyk maar net fotos van die bos. Yup dis soos die Hustler. Jy sien al die plekke waar jy nooit gaan kom nie ;D
 
Hallo kwakkanokkie, jou blog is ook public domain, so as iemand nou opsoek is na daai rooi en blou baaiks wat die nawwek onwettig in bosbou rongedonner het gaat hulle jou nog steeds vang! Maak maar net n email van jou RR en stuur dit alleenlik aan jou vriende wat jy met jou baaike vertrou!

Wanneer kom wys joy ons jou KLR?
 
Oh etter ja dis nog op my blog !!! Koek ek sal gou my storie moet herskryf en die prente uithaal en ander prente insit
 
Top