Like ons julle bikers mos niks.......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek sal maar die dorpie moet gaan verken...... ek deel immers die naam / van :thumleft:
 
GS-Dawid said:
...is waarskynlik ook bevooroordeeld teenoor mense wat nie dieselfde kleur as sy is nie, engelse, Nie-afrikaaners, homoseksueles, gautengers en almal wat nie soos sy is nie. 

ja nee, daar is defintief fout met al daai soorte mense :pot:
 
:thumleft: :thumleft: :thumleft: ...
 
Diesel & Dust said:
GS-Dawid said:
...is waarskynlik ook bevooroordeeld teenoor mense wat nie dieselfde kleur as sy is nie, engelse, Nie-afrikaaners, homoseksueles, gautengers en almal wat nie soos sy is nie. 

ja nee, daar is defintief fout met al daai soorte mense :pot:

Ek laaik jou avatar BIG TIME. Most original
 
Top