Net voor ons op die grond klim na Kukonje Island, gaan ons deur n veternarian hek. Ek en die Polisieman redeneer logika oor pad reels, maar ek verloor toe die fiets se lisensie nog 2017 is... eek!? Het die oorspronklike ook die dag voor ons gery het, uit my beursie gehaal.
Ek vra hoe werk dit, dit is n 500 Pula spot fine, se vir die polisieman het nie soveel kontant nie, “ dont worry sir, we have a card machine”. Betaal die boete met my kaart, maar hy skryf my n kwitansie/admission of guilt... my bad for riding my motorcycle without a license. Ek kon sweer het die disk kopie in gesit, weet ek het die oorspronklik uit my beursie gehaal...
Daai geel kamertjie wat lyk soos n long drop, dis die kantoor, langs die pad, in middle van nerens