My eie Bray cannonball run

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lekker trip,
Ek like die kamp plek met die baie hout.  Kan laat aand raak daar.
 
Nou eers gelees, lekker RR en mooi fotos. Dankie Subie.
 
Molopo oog is 30km van Lichtenburg af en 35km van Mafikeng.Die pad aan die Botswana kant is bietjie iets ander om te ry, die pad gaan reguit na Bray toe.Hier is een of 2 foties  :thumleft:
 

Attachments

  • 27062012192.jpg
    27062012192.jpg
    44.6 KB
Nog 1tjie of 2tjies
 

Attachments

  • 28062012197.jpg
    28062012197.jpg
    38.6 KB
  • 28062012195.jpg
    28062012195.jpg
    37.5 KB
  • 28062012200.jpg
    28062012200.jpg
    40.1 KB
Dankie vir die fotos Draadtang. Daai spore is bietjie ongemaklik maar lyk darem of julle daai stukkie deur is met die sand half klam en glad nie poeier nie. Julle het ook lekker bikes. Nietemin sal ek maar aan die RSA kant bly.
Hier is my roete wat ek nou so by 26ste Junie ry Loeriesfontein toe vir die Verneukpan bash.
Kan nie wag nie. Sit ongelukkig met longontsteking nou maar glo ek sal herstel het teen daai tyd.

:ricky:
 

Attachments

  • Verneuk.JPG
    Verneuk.JPG
    209.5 KB
  • Verneukpan.gdb
    128.2 KB
Gods Warrior said:
subie said:
Makgobistad grenspos en petrol stasie

Subie moet nie altyd bagain op die petrol pomp nie. Het heeldikwils nie petrol nie. Lekker omgewing wat jy gery het. In die toekoms kan jy my ook laat weet sal ook saam ry. Ferdi is reg as jy begin in Lichtenburg noord na grens dan wes na Ramatlabama en dan Bray al bly jy in SA. 'n uitstekende rit.  :ricky:

Die woorde het so deur my kop gedraai toe ek presies 3.8km vanaf Bray sonder petrol gaan staanhet. Makgobistad petrol stasie toegemaak. :ricky:
 

Latest posts

Top