My eie Bray cannonball run

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Gypsybaron said:
Subie, as jy links gedraai het op daai eerste foto het jy by my ma se plaas verbygery!  :thumleft:

Gooi nog foudies daar.

Ek het maar nou kort daardie deel van ons land "ontdek".  My tipe adventure riding area. Pragtig en lekker lewendige paaie vir my.
:ricky:
 
Waar in die noorde is die plek wat jy so lekke rondry? Dit lyk na lekke ry plek. Eendag, eendag wil ek ook daar kom bike ry.  Lekke fotos en RR  :thumleft:
 
R-O-V-Rat said:

Hello R-O-V
Noord van Mafeking al met die Botswana grens weswaarts tot by Bray.
Eerste pos het Gdb (mapsource file ) onderaan.
Dankie.  :thumleft:
 
subie said:
Ek het met ligdag reguit in oostelike rigting gery met opkomende son reg in my oe.
Na omtrent 30km het ek besef ek gaan my gat sien want ek kan glad nie die pad sien of diere in of langs die pad.
Gestop en eintlik n great idee gekry. Insulation tape op die helmet en het dit great gewerk.

Ek het van hierdie goedkoop Midas-tinting vir karvensters gevat en die boonste helfte van my helmet se visor daarmee etint. Werk lekker om die son uit jou gesigsveld te hou, en jy kan nog steeds die pad sien. Tilt net jou kop klein bietjie af en dan kyk jy deur 'n tinted visor, tilt jou kop op en die visor is 'n clear een.  :thumleft:
 
Aarde, daai lyk na 'n lekker pad om met die Hings aan te durf!  Eendag as my kinders groter is en my kettang langer is....
 
Ha ha, ou Dexter is nou mooi groot.
Hier is hy toe hy nog n baba was.

Lekker ry wereld daai, en Tapama Lodge is n jol!

b6a.jpg
 
Gypsybaron said:
subie said:
Ek het met ligdag reguit in oostelike rigting gery met opkomende son reg in my oe.
Na omtrent 30km het ek besef ek gaan my gat sien want ek kan glad nie die pad sien of diere in of langs die pad.
Gestop en eintlik n great idee gekry. Insulation tape op die helmet en het dit great gewerk.

Ek het van hierdie goedkoop Midas-tinting vir karvensters gevat en die boonste helfte van my helmet se visor daarmee etint. Werk lekker om die son uit jou gesigsveld te hou, en jy kan nog steeds die pad sien. Tilt net jou kop klein bietjie af en dan kyk jy deur 'n tinted visor, tilt jou kop op en die visor is 'n clear een.  :thumleft:

Dankie vir die tip Gypsy :thumleft:
 
Triple Trompie said:
Ha ha, ou Dexter is nou mooi groot.
Hier is hy toe hy nog n baba was.

Lekker ry wereld daai, en Tapama Lodge is n jol!

b6a.jpg

:thumleft:
Dit is nou interresant. Gaan die foto by my trip memories file sit  :biggrin:
Tripple Trompie ek sien jy kom van die noord weste. Is daai wereld die noord weste?
Ek het altyd gedink noord weste area is bo in noord transvaal net aan die weste kant.
 
Lekker trippie daai Subie. Ek wil altyd daai deel van die wereld gaan sien.
 
Oom Subie

Ja, daai is Noordwes. Noordwes is mos maar die ou Wes Transvaal.
Kan nou nie onthou hoe presies die ou Wes tvl geloop het nie.

north_west_province_00.jpg
 
Lekker trip Subie en o ja daai biltong van jou is darem meneer lekker !!!  :thumleft:
 
Dankie almal. Na die excitement van die trip so bietjie bedaar het  besef ek ek sal nie sommer dadelik weer op n trip kan gaan nie.
Finansiele realiteit (vrou wat geen "favourable" comment maak as ek noem ek gaan sommer volgende naweek weer ry nie)  :dousing:
Ek wil graag op Hinksding se Verneukpan trip gaan so enige ander trips rondom daai event is uit en dan sal ek so seker 2 weke moet wag voor ek weer kan gaan ry nou. So enige tyd van 20 April af  :ricky:
 
Hi Subie

Baie lekker om jou te ontmoet op Breedts Nek, wens ek kon saam gegaan het, miskien volgende keer.( Vrou toelaatend)

Ek het ok die selfde "probleem" gehad as jy, toe ek by Tapama gekamp het, moes ook uit die bar uitsluip, jy is nie lank 'n vreemdeling daar nie.

    Lekker my ou maat van die verre horison.Dit bly maar lekker om jou eie ding te doen.Ek moes ook maar destyds daar gekamp het .Lyk lekker daar en ek skree mos hoeka vir die Cheetas.
 
Bokveld said:

Hello Bokveld
Amper vergeet ek. Wou jou nog gevra het. Die eienaar  beskryf n ouer man  wat op sy eie daardeur ook gery het. Ek het gedink
dit is dalk jy wat eens by Tapama lodge oorgeslaap het.
Lekker veilige paaie vir jou ook my vriend  :ricky:
 
subie said:
Dankie almal. Na die excitement van die trip so bietjie bedaar het  besef ek ek sal nie sommer dadelik weer op n trip kan gaan nie.
Finansiele realiteit (vrou wat geen "favourable" comment maak as ek noem ek gaan sommer volgende naweek weer ry nie)  :dousing:
Ek wil graag op Hinksding se Verneukpan trip gaan so enige ander trips rondom daai event is uit en dan sal ek so seker 2 weke moet wag voor ek weer kan gaan ry nou. So enige tyd van 20 April af  :ricky:
Ons ry hier van molopo oog af een keer n maand daai pad maar as ons by ramatlabama kom gaan  ons in botaswana in dan ry ons die anderkant van die grens nie ver op is daar n baie groot pan wat jy kan op speel en dan slaan jy sand paaie bray toe daar het ons al deur blou wildebeeste rooihartbees eelande springbokke varke en baie kudu,s gery iets anders maar baie diep sand party plekke is die spore kniediepte laat weet as jy weer gaan dalk reel ons n ding ,ons bar rekening is gewoontlik net so bietjie meer na twee grand se slegte kant toe so meskien kan jy ons leer om vroeer weg te sluip.cheers ferdi
 
boss freddy said:

Hello Ferdi
Ek is n traveller. n Ou wat hou daarvan om erens heen te toer. Kniediepte sand gaan te kwaai vir my wees  :eek7:
Ek los dit maar vir die jonger manne of die wat nog kan.
Met watse motorfietse ry julle die pad waarvan jy praat?
Ek kry nie Molopo Oog  op my kaart, naby watter plek is dit?
Hoekom ry julle nie aan suid afrikaanse kant van grensdraad noord nie. Is daar ooit n pad?
Ry julle dan terug Bray toe aan die Botswana kant van die grens?
Net vir interresantheid  :thumleft:
 
subie said:
Makgobistad grenspos en petrol stasie

Subie moet nie altyd bagain op die petrol pomp nie. Het heeldikwils nie petrol nie. Lekker omgewing wat jy gery het. In die toekoms kan jy my ook laat weet sal ook saam ry. Ferdi is reg as jy begin in Lichtenburg noord na grens dan wes na Ramatlabama en dan Bray al bly jy in SA. 'n uitstekende rit.  :ricky:
 
boss freddy said:
subie said:
Dankie almal. Na die excitement van die trip so bietjie bedaar het  besef ek ek sal nie sommer dadelik weer op n trip kan gaan nie.
Finansiele realiteit (vrou wat geen "favourable" comment maak as ek noem ek gaan sommer volgende naweek weer ry nie)  :dousing:
Ek wil graag op Hinksding se Verneukpan trip gaan so enige ander trips rondom daai event is uit en dan sal ek so seker 2 weke moet wag voor ek weer kan gaan ry nou. So enige tyd van 20 April af  :ricky:
Ons ry hier van molopo oog af een keer n maand daai pad maar as ons by ramatlabama kom gaan  ons in botaswana in dan ry ons die anderkant van die grens nie ver op is daar n baie groot pan wat jy kan op speel en dan slaan jy sand paaie bray toe daar het ons al deur blou wildebeeste rooihartbees eelande springbokke varke en baie kudu,s gery iets anders maar baie diep sand party plekke is die spore kniediepte laat weet as jy weer gaan dalk reel ons n ding ,ons bar rekening is gewoontlik net so bietjie meer na twee grand se slegte kant toe so meskien kan jy ons leer om vroeer weg te sluip.cheers ferdi

Ferdi het jy dalk gps roetes ?
 
Latest posts

Top