My gat jeuk

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

kwassi

Race Dog
Joined
Apr 7, 2008
Messages
3,985
Reaction score
8
Location
Randburg
Bike
BMW R1200GS
Eks al buite aksie sedert begin May en het 4 dae in Aug om te gaan ry as ek dan al op die bike kan kom.
Ek wil net weer na 'n provinsie gaan waar daar 'n Kaap in die naam is.
Dit sal net teer wees agv 'n Harley wat moontlik saam ry so die aantal Km per dag moet nog uitgewerk word.
Die Harley is glo nie baie gemaklik nie.

Vir nou lyk die roete so:

Jhb - Kby - Upt - Sbk - CCP - Carnarvon - Victoria Wes - Orania - Bloem - Jhb

Dalk bietjie ver vir die Harley man.

 
Top