My solo trip over 4000 km the transkei and alot of rain

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dips

Race Dog
Joined
Jul 30, 2013
Messages
506
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
The plan was to head to the east coast and follow the coastline south all the way around to the west coast .Well this is how it played out .
First day from Pretoria to St.lucia all i can say is it was wet wet wet
Ok man hier is so ietsie ek sukkel met fotos laai 
okay ouens sorry man was net besig maar hier gaan ons  .Ek het weg gespring uit Pretoria so 8:30 die 9de sept my plan was om ooskus toe tery  ek het geen vaste beplanning gehad behalwe dat ek my vrou in Sedgefield vrydag die 13de moes kry om die naweek saam te spandeer en my skoonpa se 80ste verjaardag te vier .Ek ry toe maar van waverley waar ek woon in pretoria na die N4 oos .vind my self later op die na Hendrina en toe ek weer kyk toe is ek op Ermelo top toe die tenk op maak my hydrapack vol energade eet n garage pie en slaan die pad . tyd vlieg toe lekr ek neem die omgewing in en die land raak al hoe mooier  . dit voel teen die tyd ek is nou regtig uit die stad en dis ek en my gunsteling bike my buffalo  .Ek besluit toe die die N2 is die pad vir my  ek ry deur piet Retief en van hier af was die pad nogal goor met padwerke  maar wat de hell ek is op n gs adv
dit maak dit net lekker .Vee my oe later uit en siedaar ek is in Pongola 
Hier gebeur iets baie snaaks  60km/h is die spoedgrens daar is skole en ek is so net na skooluitkom tyd  deur Pongola  ,nou wat toe vrek snaaks was is n ou bakkie ry langs my en twee jong pikanienies steek hulle koppe by die canopy se ruit uit .Die voorste een besluit hy gaan my spoeg maar sy wiskunde en fisika is van geen waarde want teen 60km/h kan sy spoegsel net agter toe en daar is hy en sy makker lekr gegwel  .ek lag so ek gooi amper my bike om. ek tp toe weer op by hierdie stasie sien foto
 
Jissie waar gaan ek vandag tyd kry om al die foto's te kyk :peepwall: ;)
sub :thumleft:
 
dips said:
The plan was to head to the east coast and follow the coastline south all the way around to the west coast .Well this is how it played out .
First day from Pretoria to St.lucia all i can say is it was wet wet wet

smaak my die storie het uitgereen
 
Your RR is only slightly better than mine  :lol8:
 
KnopKop said:
Wow..........awesome ride report, Roll of Honour stuff!!

:peepwall:


:laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:
 
ouens ek sukkel om foties kleiner te maak om te post enige hulp asb
 
En nee wat reen maak nie vir baba bang nie dis mos deel van die adventure  :imaposer: .
 
dips said:
ouens ek sukkel om foties kleiner te maak om te post enige hulp asb

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=1308.0

Otherwise, use a image program, I just use Microsoft Office Picture Manger...
VIEW Filmstrip, Ctrl A (Select all) or select those you want to resize, EDIT PICTURES, RESIZE, Select DOCUMENT SMALL from the pull down bar, SAVE.

Hope that helps.
 
Top