- Joined
- Jun 15, 2014
- Messages
- 2,723
- Reaction score
- 491
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Laaitie wil gaan kuier by 'n pal op 'n plaas naby Willowmore, en ek word aangese om hom met die bike te neem ... : :thumleft:
Net voor ons vertrek gisteroggend, vra die pal se Pa my om 'n paar besproeiings onderdele saam te bring vanuit die beskawing ... :eek7:
Toe laai ons maar die bike soos 'n Transkei Taxi - en daar gaan ons.... Dawie stem darem in op kort kennisgewing om saam te ry - natuurlik met 'n wortel voor die neus - as ons pligte afgehandel is in Willowmore, ry ons Uitspan toe in die Baviaans vir 'n braai !!! atch:
So tel ons toe nog 'n koppelstuk op by die Kooperasie in Uniondale ook - ryg sommer die besigheid in 'n "Rox-strap" in, en ons ja verder ...
Die pad is heng besig - waar al die Valies en Vrystaters gaan bly weet ek nie!!! :eek7: :eek7:
Willowmore Hotel word natuurlik gereel vir alle aflewerings ... 8)
Na al die uitruilings en formaliteite, geniet ons toe maar eers 'n koue of 3, voordat ons die stowwerige en rokerige pad vat Baviaans toe ... Dis droog daar mense - en die wereld het sleg gebrand kol ... kol, maar Uitspan lyk soos altyd soos 'n Oase!!
Lekker gekuier en gebraai, en soos altyd Nico en sy familie (wat hom tans bystaan) se gasvryheid geniet!!! :thumleft: O0
Vanoggend teruggekom via Hartbeesrivier en Uniondale na 'n koeler maar ook droë George ...