Namibia - again . . .

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
being friendly got me out of a R3000 fine!

Dit moet dieselfde twee wees wat my Julie maand ook gelos het na n waarskuwing en ook uitnodiging om asb weer Namibia te kom besoek!! :thumleft: :deal:
 
LMG said:
ETS said:
Jis ou Abel dit lyk lekker!!!

ETS - was moer lekker.  Jy is so naby aan daai wêreld!

Was al op redelik al die plekke daar maar lanklaas. En deur jou oe lyk die wereld weer vir my so mooi. Het jou RR baie geniet :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Ek gaan eendag vir my n huis koop op Nauchas. Dan gaan ek elke aand die sonsondergang op Spreedsthoogte gaan kyk. :deal:
Maar ek dag dan jy het n permanente kampplek onder daai skeefgewaaide boompie. :imaposer: LMG,dankie vir jou RR.Was lekker om saam te ry na al daai mooi plekke.
 

Latest posts

Top