Goeie more almal. Ek het die naweek vir my n 2009 GS1200 A gekoop. Hy het 120 000km op en het topbox en sagte saddle bag tiepe sakke bygehad.
Het hom huis toe gery en wat n belewenis. Het 10 jaar laas bike gery so dit was weer soos om 1ste keer bike te kan ry.
Daar is n paar kein goedjies wat ek sal wil regmaak met tyd.
Grootste ding wat 1ste moet gebeur is hy moet n service kry:
PS aangeheg foto van my BETTY
Het hom huis toe gery en wat n belewenis. Het 10 jaar laas bike gery so dit was weer soos om 1ste keer bike te kan ry.
Daar is n paar kein goedjies wat ek sal wil regmaak met tyd.
Grootste ding wat 1ste moet gebeur is hy moet n service kry:
- Vraag - doen meeste van julle self die dienste of laat julle maar diens?
- Indien self diens waarna kyk julle, Brieke, Engine olie en filter natuurlik en airfilter?
- Enige ander goed wat ge-check moet word op die fietse anders as die normale voor tot agter inspeksie?
- Ek sal ook moet n agter tyre opsit in die nabye toekoms, wat sit die manne op. Gaan grondpad ry maar 70% sal teerpad wees.
- Het julle al "online" Tyres bestel, werk dit of gaan jy maar en kry n tyre wat jy kan sien?
- Ek sal nie nou die duurste tyre kan opsit nie, gaan so bietjie moet kans gee vir cashflo om by te kom.
PS aangeheg foto van my BETTY
Attachments
-
IMG_20230416_154004.jpg433.7 KB · Views: 0
-
IMG_20230416_154015.jpg427.9 KB · Views: 0
-
IMG_20230416_154023.jpg416.3 KB · Views: 0
-
IMG_20230416_154041.jpg559.9 KB · Views: 0
-
IMG-20230416-WA0001.jpeg1 MB · Views: 0
-
IMG-20230416-WA0004.jpeg1.1 MB · Views: 0
-
IMG-20230416-WA0007.jpg183.9 KB · Views: 0