Nog 'n Sondag Trippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
38,492
Reaction score
3,223
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1150GS
Gister eet ek 'n laat brekkie by die Wimpy en die ou kom na my aangestap. Ek weet ek het hom al erens gesien " Hey Jup, dis Manic " Wragtig, na hy 18 maande in die Baai is, ontmoet ons uiteindelik. Gesels lekker en hy moan hy kry nioe kans om te ryu nie en ken ook niue waar om te ry nie.

Geen probleem, dan gaan ry ons more(vandag so paar agterpaadjies  :thumleft:

1. Toe ek by die Engen garage kom kry ek die pragtige Studebaker Champion daar. Ek gesels bietjie met die eienaar. Sy oupa het hom in 1956 nuut gekoop en hy is so afgewentel in die familie. Hy ry hom van 1972

2. Dirt Junkie en Manic daag op en maak bekend met mekaar.

3. Smoke break by die Carlile brug

4 & 5. Ons maak die Kirkwood Honne bymekaar by Cochester en ek drink 'n lekker warm sjokaladetjie. Dis 'n vars oggend.
 

Attachments

  • 002.JPG
    002.JPG
    300.8 KB
  • 003.JPG
    003.JPG
    251.2 KB
  • 004.JPG
    004.JPG
    320 KB
  • 005.JPG
    005.JPG
    335.6 KB
  • 006.JPG
    006.JPG
    287.2 KB
Van hier is dit al teen die rivier af tot op Addo waar ond ver die Orange Elephant jaag en brekkie gooi by Glendore (een of ander naam) Die diens is treurig maar die koofie en kos is lekker en genoeg

1. 'n Deel van Sondagsvallei
2. Ek weet nie wat dit met ons is en 'n kloomp bikes in 'n ry nie
3. Keenan, 4Kays, Lukas en Skaapkop(Bennie)
4. Manic en Dirt Junkie
 

Attachments

  • 007.JPG
    007.JPG
    307.2 KB
  • 008.JPG
    008.JPG
    417.3 KB
  • 009.JPG
    009.JPG
    379.3 KB
  • 010.JPG
    010.JPG
    285.6 KB
Ek het nie juis gebodder met foto's op die roete nie. Van Addo is dit met die pad verby Slagboom na Kirkwood en toe die Brakkefontienpad na Glenconner

1. Ons wag vir die Kirkwood Honne by die Brakkefontein pad se afdraai. lekker pad om te ry

2. Smoke breaki in Grootpoort. Van die PE honne sal onthou dat ons laas jaar die Dop en Tjop ride daar gedoen het.

En dit was dit. Terwyl ons koofie drink by Daniel Cheeta Plaas kry ek 'n SMS dat my tjomme gaan trials bike ry vanmiddag, so ek sê koebaai en vat die pad. Lekker gespeel later en goed moer toe nou.

Thanks manne vir 'n lekker saamry.


 

Attachments

  • 014.JPG
    014.JPG
    290.2 KB
  • 015.JPG
    015.JPG
    462.4 KB
We were the group that passed you just before Colchester
we went to Bathurst for breakfast
( BMW- Yamaha- KTM - Honda ) club ride  ;D
 
BMWPE said:
We were the group that passed you just before Colchester
we went to Bathurst for breakfast
( BMW- Yamaha- KTM - Honda ) club ride  ;D

Saw you when you came past  :thumleft:
 
BMWPE said:
We were the group that passed you just before Colchester
we went to Bathurst for breakfast
( BMW- Yamaha- KTM - Honda ) club ride  ;D

:thumleft:  :thumleft:
 
Ja nee kyk, 18mnde in PE en my eertse WD ride. Ek sak my kop in skaamte. Mag dit die eerte wees van honderde!!  :thumleft:










 
So where are we Riding this coming Sunday  :biggrin:
I'm on a roll now, dont break my speed  :laughing4:
 
Dwerg, jy is nie soo kort nie, as ek so vir Manic kyk dan is hy amper, elmboog hoogte op Dirt Junkie, dit wil se, amper so hoog soos sy KTM se spieels  >:D  :lol8:

Jammer ek en Des het die ry gemis ouens, het darem so paar van julle gou gister gesien,  Manic sien uit om jou te ontmoet  :thumleft:
 
Hey Jup
That is the old Mackay bridge right next to my farm
next time you have coffee there. Or Else :peepwall:
 
Tiger8 said:
Dwerg, jy is nie soo kort nie, as ek so vir Manic kyk dan is hy amper, elmboog hoogte op Dirt Junkie, dit wil se, amper so hoog soos sy KTM se spieels  >:D  :lol8:

Lengte is ek nie mee geseend nie, so jy is heeltemal reg  :biggrin:

By die huis gebruik ek steppies om op KTM te klim  :imaposer:
 
BMWPE said:
We were the group that passed you just before Colchester
we went to Bathurst for breakfast
( BMW- Yamaha- KTM - Honda ) club ride  ;D

BMWPE, I think it was you guys I passed before Colchester by the road works near the Bridge.

Jup, how many locked gates on that klein pardepoort road did you encounter?
 
Locked gates? None.

Closed gates about 4 or 5 bud.
 
Lakey said:
Hey Jup
That is the old Mackay bridge right next to my farm
next time you have coffee there. Or Else :peepwall:

All my life I thought that was the Carlile bridge and I know there is one. So where is it ?
 
Mooi fotos en RR  :thumleft: , Oom Jup daar is n Carlile brug net hier om die draai van my tussen Bedford  en Grahamstad R350 , meskien is dit hy ? Help my reg Difflock , jy ken moes ook daai geweste...
 
jupiter said:
Lakey said:
Hey Jup
That is the old Mackay bridge right next to my farm
next time you have coffee there. Or Else :peepwall:

All my life I thought that was the Carlile bridge and I know there is one. So where is it ?

If you were following the Sundays river to Addo you would have seen a little railway village,if you turned left there and traveled about 2km you would have crossed the old Barkly bridge which has some Barn Owls nesting in it.
 
Top