Nuwe slaapplek in Caledon en die Overberg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tienie

Race Dog
Joined
Apr 15, 2008
Messages
1,067
Reaction score
1
Location
Caledon
Bike
KTM 990 Adventure
'n Uitnodiging aan al WD lede om die nuwe gastehuisie op ons plaas in gedagte te hou wanneer julle weer die pragtige grond en plaaspaaie van die Overberg omgewing aandurf! Gaan kyk gerus by https://www.wheretostay.co.za/piet-my-vrou/

Die Hoofslaapkamer
CopyofHuisie014Small2.jpg


Die Tweede kamer met slaapplek vir 4
CopyofHuisie015Small.jpg


Die Huisie afgeneem deur die Canola stoppels
CopyofRLhuisie046Small.jpg


Kom sit op die stoep en geniet die uitsig...
RLhuisie052Small2.jpg
 
Top