Op soek na 'n nag sonder bure...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
G

Garfield

Guest
Na verlede week se sonde met die bure is daar toe besluit om te gaan kyk of ons iewers 'n nag kan deurbring waar die bure stil of ver is.
Idee was om te gaan kamp, die idee het toe iewers langs die pad verander na 'n chalet trip.

Baie Cederberg trips begin hier met ontbyt.

K1_zpsbd4a1f08.jpg




Een van die slegte goed van somer in die Wes Kaap.

K2_zpsb47de799.jpg




Uitsig van 'n bekende pas - Gydo.

K3_zps8261a58c.jpg




Vandaar verby Op Die Berg na Citrusdal (op pad 'n nuwe restaurant - Oppidam - ontdek).

K4_zpsbe61d098.jpg


K5_zps981a03fe.jpg


K6_zps9ff2c7bc.jpg


K8_zps50c76794.jpg


K7_zps0f9d5cf8.jpg




Grondad van Citrusdal tot Clanwilliam al langs die rivier af, toe tot by die oornag plek 13km anderkant Clanwilliam - Krakadouw.

Daar aangekom is ons die enigste gaste vir die aand, naaste bure is by Boskloof Swemgat 3km van daar af  :thumleft:

K9_zps0a547803.jpg


K10_zpsd3038f5f.jpg




Swemgat in die rivier, nie 'n ander mens in sig nie, net ons.

K11_zps8b3c518f.jpg


K12_zpsdd6a3289.jpg


K13_zpsc2788050.jpg




Toe 'n ligte middagete, rustig sit en kuier onder die bome, weer gaan swem, en net chill.

K14_zps56364ae2.jpg


K15_zps5219721a.jpg




En 'n staanrib vir aandete.

K16_zpsd4eb9aff.jpg




Vanoggend ontbyt by Lambertsbaai, en so bietjie daar rondkyk.

K17_zps75e140ce.jpg


K21_zps88634a44.jpg


K20_zpscd72b9be.jpg


K19_zps69c6ff97.jpg


K18_zps1eda6716.jpg




Toe spoorweg tolpaaie langs tot by Velddrif.

K23_zpsd61d4d1c.jpg


K24_zps26d264e6.jpg




Daar was heelwat van die rooi monsters op die pad.

K30_zps5241afed.jpg




En ook een van hierdie, perd voor, twee plekke tussenin en ook agter, 125 trokke per seksie, 375 trokke in totaal.

K26_zps5cd9e24d.jpg


K27_zps3dce3c35.jpg


K28_zpsa70ecf18.jpg


K29_zps55cd183a.jpg




Vinnige stop vir verversings by die Vlakvarkgat.

K31_zps114f5eda.jpg




En van daar af 'n laaste stop voor die huis.

K32_zpsfaa7b5cc.jpg


 
Lekker Garfield, ek is sommer jelous man... :ricky:
 
I'm glad you had a good getaway.  After last week you deserve it!

Krakadouw is really peaceful.  Are Theresa and Pierre still there?  Very hospitable folk who really make you welcome.
 
Crossed-up said:
I'm glad you had a good getaway.  After last week you deserve it!

Krakadouw is really peaceful.  Are Theresa and Pierre still there?  Very hospitable folk who really make you welcome.

Yes they are still there, great hosts.

Awesome place, it is definitely added to my list of peaceful getaways.
 
Sjoe Garfield jy het my darm nou so lus v daai olywe, salamie, mossels en wat nog  :drif: dis nou hoe n pikniek pakkie moet lyk :drif:

lekke trip :ricky:

 
Lekker RR Garfield :thumleft: :thumleft:

BTW,.... that place you stopped @ "OPIDAM" enroute to Citrusdal....SWAMBO & I passed it as well on our trip back home. We still commented on how cool the colour of the water was & how nice it looked there. We also stopped on that very same corner, on the pass to take some photos overlooking the valley down below.

Gr8 photos. :thumleft:
 
Dammit, as ek geweet het jy gaan sou ek goeie geld betaal vir n Bishop laviser om jou musiek te maak uit sy Corolla uit. :pot:
 
2StrokeDan said:
Dammit, as ek geweet het jy gaan sou ek goeie geld betaal vir n Bishop laviser om jou musiek te maak uit sy Corolla uit. :pot:

Dit is hoekom ek min threads in 'Planning a ride' begin  :imaposer:
 
Labrat said:
Sjoe Garfield jy het my darm nou so lus v daai olywe, salamie, mossels en wat nog  :drif: dis nou hoe n pikniek pakkie moet lyk :drif:

lekke trip :ricky:

+1  :ricky:
 
Was al by al daai lekker plekke, maar waar is daai laaste stop voor die huis. Of is dit 'n KTM of wannabee KTM manne se plek.  ;D :lol8:
 
VaalBaas said:
Was al by al daai lekker plekke, maar waar is daai laaste stop voor die huis. Of is dit 'n KTM of wannabee KTM manne se plek.  ;D :lol8:

Dit is die bush pub by Melkbosstrand op die R27.

 

Attachments

  • BushPub.JPG
    BushPub.JPG
    76.8 KB
Waar is die 1ste en 7de foto's geneem ?  Nee  Garfield jy kan mos  nie sulke lekker ryfoto's opsit nie man , ek moet nou kromrug staan vir 2 maande , maar ek werk mos darem nie naweke nie .  :biggrin:
 
Fenderbender said:
Waar is die 1ste en 7de foto's geneem ?  Nee  Garfield jy kan mos  nie sulke lekker ryfoto's opsit nie man , ek moet nou kromrug staan vir 2 maande , maar ek werk mos darem nie naweke nie .  :biggrin:

As ek reg tel...

1 - Bainskloof, die groot uitkyk net voor jy bo uitkom
7 - View van die stoep af by Oppidam net buite Citrusdal op die pad van Ceres af
 
Oo-soo, dit was julle tweetjies wat daar by Isabellas gesit het :thumleft:
 
Top