PE Dogs Saterday ride 4 June 2016

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Difflock

Race Dog
Joined
Jul 27, 2012
Messages
1,598
Reaction score
64
Location
Kirkwood
Bike
Yamaha Super Tenere
Right chaps hier is die RR van Saterdag wat verby is jammer nou eers het gistermiddag laat tuis geland en Ingelsman eers fotos kleiner gemaak wat ek gekies het en te moeg om op te sit.

So trek ek, Ingelsman en Skaapkop saam hier weg uit Kirkwood na Paterson en anderkant die Addo park se hek in n effe reentjie bui deur. Op Paterson aangekom wag Clint en Klein Bennie vir ons groet skaars klaar voor Twinhead, Hotwire en Minion intrek. Man ek glo die manne voel net so opgewonde soos ek want ek sien al lankal uit na n outride, 8mnde van my laaste een is n lang tyd. Die dag het nie teleurgestel, dit was weereens n besonderse dag in die Afrika son/stof en ag ons self gelukkig om die ry van die ysterperde te kan doen.  

So raak dit tyd dat ons aan beweeg en ek laat weet Twe Twe hoeveel van ons oppad is vir die ontbyt, trek uit Paterson in die rigting van Alicedale, teerpad maar weet die stofpad le voor soos Clint altegoed van weet, sorry Clint.

Van Alicedale soos die kiekies sal vertoon in die rigting van die R400, daai kloofie wat almal hier rond sal weet altyd water het in die reen seisoen min het ons geweet die fontein loop nogsteeds al is dit bitter droog.

Net so endtjie op die grondpad val my topboks deksel af, die een skanier is al amper 2 jaar af maar het nog nooit tyd gemaak om dit te verander nie, so nou moet ek. Dankie vir die rek straps Attie, sal hulle weer aan jou terug besorg.



 

Attachments

  • 1.JPG
    1.JPG
    88.8 KB
  • 2.JPG
    2.JPG
    89.8 KB
  • 3.JPG
    3.JPG
    68.1 KB
  • 4.JPG
    4.JPG
    151.2 KB
  • 5.JPG
    5.JPG
    102.3 KB
  • 6.JPG
    6.JPG
    77.1 KB
  • 7.JPG
    7.JPG
    72.6 KB
  • 8.JPG
    8.JPG
    81.5 KB
  • 1a.JPG
    1a.JPG
    149.9 KB
So ry ons die kloofie binne, eerste dip vlak met sement bodem tweede modder en slat ek n diep dippie maar is deur sonder enige probleem tot waar ons stop vir n smoke break, kiekies neem en so aan.

Van daar ry ons reguit na Twe Twe vir die ontbyt want die honger pyne het begin inskop.
 

Attachments

  • 13.JPG
    13.JPG
    87 KB
  • 16.JPG
    16.JPG
    81.7 KB
  • 15.JPG
    15.JPG
    67.6 KB
  • 14.JPG
    14.JPG
    92.5 KB
  • 12.JPG
    12.JPG
    117.1 KB
  • 11.JPG
    11.JPG
    124.9 KB
  • 10.JPG
    10.JPG
    118.8 KB
  • 9.JPG
    9.JPG
    114.5 KB
Soos Hotwire se ontmoet ons Fox by Beenleegte se afdraai maar eers het die man verby ons gejaag van die teenoorgestelde rigting min weet ons dit is Fox. Daar aan gekom op Kamp Kimbo, Reddinghoop wat n pragtige plek Janita, jy en Fox is besig met iets besonders en die wiesie wat julle het is wonderlik.

Ons het aangekom by n spread wat ek lanklaas gesien het, die kos was baie lekker, soos Skaapkop se ons moes eintlik vir 2 etes betaal het so lank het ons daar gebly en geeet.

Dankie weereens vir Doc Janita en Fox die braaier of chef die breaky en daai tjops was bitter lekker.

Kiekies by Kamp Kimbo.
 

Attachments

  • 17.JPG
    17.JPG
    180.5 KB
  • 18.JPG
    18.JPG
    134.8 KB
  • 19.JPG
    19.JPG
    166.2 KB
  • 20.JPG
    20.JPG
    118 KB
  • 21.JPG
    21.JPG
    128.8 KB
  • 23.JPG
    23.JPG
    132.5 KB
  • 22.JPG
    22.JPG
    145.5 KB
Nog so paar by Kamp Kimbo.
 

Attachments

  • 24.JPG
    24.JPG
    154.8 KB
  • 28.JPG
    28.JPG
    132.3 KB
  • 27.JPG
    27.JPG
    113.6 KB
  • 25.JPG
    25.JPG
    147 KB
  • 26.JPG
    26.JPG
    107.3 KB
So haal die tyd ons in en moet ons huis waarts keer, eers gestop by die ou huis wat Fox en Jantia besig is om op teknap. Kiekies van Reddingshoop, Renosterfontein verby wat aansluit by die R400. Net voor die Addo Park hek Darlington dam gedeelte se ek vir Clint dat die pad moerse sleg is met al die zinkplate en gooi hy vir my thumbs Up  :eek: vaderland ek skud my binnegoed los en die man is all smiles.
 

Attachments

  • 29.JPG
    29.JPG
    83.9 KB
  • 30.JPG
    30.JPG
    104.9 KB
  • 31.JPG
    31.JPG
    116.4 KB
  • 32.JPG
    32.JPG
    95.8 KB
  • 33.JPG
    33.JPG
    84.5 KB
  • 34.JPG
    34.JPG
    130.4 KB
  • 35.JPG
    35.JPG
    152 KB
  • 36.JPG
    36.JPG
    87.1 KB
Ry deur Addo park wat uitmaak van Darlington Dam gedeelte tot onder damwal vir n pitstop en n laaste lekker geselsie voor ons by teerpad mekaar gegroet het.
 

Attachments

  • 37.JPG
    37.JPG
    95.7 KB
  • 43.JPG
    43.JPG
    132.7 KB
  • 42.JPG
    42.JPG
    134.7 KB
  • 41.JPG
    41.JPG
    147.3 KB
  • 40.JPG
    40.JPG
    115.7 KB
  • 39.JPG
    39.JPG
    96.2 KB
  • 38.JPG
    38.JPG
    104.1 KB
Alle goeie dinge moet ook op n einde kom, dankie weereens chaps vir n moerse lekker trippie, soos Etienne se kan nie wag tot ons volgende trip.  :thumleft:
 

Attachments

  • 44.JPG
    44.JPG
    74.8 KB
  • 45.JPG
    45.JPG
    71.8 KB
  • 46.JPG
    46.JPG
    96.2 KB
  • 47.JPG
    47.JPG
    84.1 KB
Dankie Difflock vir die lekker roete en die report en Engelsman vir die mooi fotos....

Weereens dankie vir die wat saam gery het en die Redingshoop/Kamp Kimbo Spannetjie, julle almal is ysters!!!


 
Weereens dankie Difflock, Engelsman, Skaapkop, Hotwire, Geensand en Robocop, vir die lekker saam ry! Dankie Twe Twe en Fox vir julle gasvreiheid, dit was regtig n baie lekker ontbyt/brunch, julle is regtig ysters en voorspoed met als wat julle beplan vir die toekoms! Sien almal weer binnekort!

Sent from my SM-G925F using Tapatalk
 
Paaie lyk awesome,thx vd share  :thumleft:
 
Bennie, waarheen gaan daai pens ou boeta?  :imaposer:
 

Latest posts

Top