ride in j-bay area

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

tiffie

Race Dog
Joined
Jul 9, 2013
Messages
1,138
Reaction score
0
Location
Jeffreysbay Eastern Cape
Bike
BMW R1200GS
vanoggend nege uur stop molomolo met sy 800gs en net na homwhite rhino met sy ktm990

ons trek weg loerie se rigting

nie lank nie enons op die eerste grondpad. njamie.  nou kan ek sien wat ga die 1200gs maak.

stunning. ek daar teen n berg af agter die 800 en990 aan. sweet oor die klippe tot onder en weer oor die klippe tot bo. 

die ride was stunning gewees. omtrent 80% was grondpad.

moet se die nuwe anakee 3 agterop afgeblaas tot by 2.2bar en anakee2 voor op 1.6 bar werk baie nice.  die anakee3 het nie een keer geglip of enige iets nie.
 

Attachments

  • IMG_0001.JPG
    IMG_0001.JPG
    145.4 KB · Views: 280
  • IMG_0004.JPG
    IMG_0004.JPG
    216.4 KB · Views: 268
  • IMG_0005.JPG
    IMG_0005.JPG
    226.3 KB · Views: 261
  • IMG_0006.JPG
    IMG_0006.JPG
    225.5 KB · Views: 259
  • IMG_0007.JPG
    IMG_0007.JPG
    110.1 KB · Views: 260
  • IMG_0007.JPG
    IMG_0007.JPG
    110.1 KB · Views: 260
  • IMG_0015.JPG
    IMG_0015.JPG
    126.3 KB · Views: 263
  • IMG_0017.JPG
    IMG_0017.JPG
    126 KB · Views: 256
ons trip gister

ligte blou is grondpad en swart is teerpad
 

Attachments

  • ScreenHunter_01 Dec  28 20 37.gif
    ScreenHunter_01 Dec 28 20 37.gif
    89.2 KB · Views: 222
Knucklhead said:
Moes my gebel het bud


Tring tring...................tring tring...............

We riding on Tuesday as well. Are you coming with??  wakakakakakaka

DRuk dir fokken groen knoppie!!!!! 
 
White Rhino said:
Was a great trip - lovely area .... This video gives a taste ...

[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/cPxMVp6qNLE[/flash]

Do you mind posting the GPS tracks
looks good  :thumleft:
would like to go for a ride there
 
Thanks  to Tiffie and Rhino for an enjoyable ride!! Tracks attached. The farmer at Heuningkloof said the road to the Stinkhoutberg Reserver is closed and the Loeriedam road as well  ??? Will have to go and look next holiday!

Mario
 

Attachments

  • Dec2013_28_JBay_Track_only.gpx
    72.6 KB · Views: 49
  • Dec2013_28_JBay_Track_only.gdb
    13.2 KB · Views: 42
Lekker een tiffie.  :thumleft:  Ek sien molomolo kuier alweer in ons omgewing.  :biggrin:  :peepwall:

 
jip was awsome. molomolo is vlgde desember weer hier en ons klaar gepraat vir n lekka ride 2014. moet net n bietjie meer ouens kry.

is da nie van julle wat saamons wil ga ry van addo af saam turd nie. sal nou nou die link opsit

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=141175.0

Vis Arend said:
Lekker een tiffie.   :thumleft:  Ek sien molomolo kuier alweer in ons omgewing.   :biggrin:   :peepwall:
 
tiffie said:
jip was awsome. molomolo is vlgde desember weer hier en ons klaar gepraat vir n lekka ride 2014. moet net n bietjie meer ouens kry.

is da nie van julle wat saamons wil ga ry van addo af saam turd nie. sal nou nou die link opsit

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=141175.0

Vis Arend said:
Lekker een tiffie.  :thumleft:  Ek sien molomolo kuier alweer in ons omgewing.  :biggrin:  :peepwall:

Ek is so bietjie vas die jaar, maar kan plan maak vir volgende jaar.  Geniet dit.  :thumleft:
 
Top